Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6600 resensies.

Port Owen, Weskus

Joan's Place

"Dit is soos 'n miniatuur V&A Waterfront – pragtig en veilig. "

Klawer, Weskus

Lemoenkloof Farm

"Lekker gekuier in Klawer se hotelkroeg. Die mense is baie vriendelik en het ons baie laat lag."

Paternoster, Weskus

The Loft

"Mooiste vakansiebestemming. Net jammer dat van die restaurante 'n redelike arrogante houding het as jy net 2 mense is. "

Paternoster, Weskus

Bokkoms Guest Flat

"Lief vir hierdie plek!"

Yzerfontein, Weskus

On the Beach

"Ek sal Yzerfontein sien as 'n bestemming wat met 'n boek en goeie wyn deurgebring moet word."

Velddrif, Weskus

15 Kingfisher

"'n Ongeslypte diamant. Hou dit so. "

Lambertsbaai, Weskus

Arendzicht

"Oulike vakansiedorpie ."

Lambertsbaai, Weskus

Altyd Tuis

"Oulike vakansiedorpie, sal dit beslis weer besoek. "

Jacobsbaai, Weskus

Verdoesie

"Jacobsbaai is 'n pragtige plekkie. Indien jy 'n rustige wegbreek wil maak is dit ideaal. Asemrowende omgewing."

Yzerfontein, Weskus

61 Lutie Katz

"Fantasties. Meerout Restaurant (langs Spar) maak die lekkerste hamburgers."

Paternoster, Weskus

Ahoy Farmhouse 1

"Have to visit. It is a quaint and idyllic West Coast town unlike many you will ever see."

Paternoster, Weskus

Sea Shack

"Eerste keer wat ons hier kuier en aangenaam verras!"

Britanniabaai, Weskus

Absolute Beach

"Pragtige rustigheid."

Lambertsbaai, Weskus

Lambert's Bay Seafront

"The town is a bit industrial but the accommodation we had was out of the industrial area. We loved the fact that it was so quiet."

Paternoster, Weskus

Astrandt 3

"Die beste vakansieplek op aarde."

Paternoster, Weskus

Strandlopertjie

"Paternoster is 'n juweel in die Weskus."

St. Helenabaai, Weskus

Goblin's Creek

"Daar is nog baie ontwikkeling nodig. "

Britanniabaai, Weskus

Beachway on Golden Mile

"Mal oor die stilte. Dit was soos om 'n nuwe wêreld te ontdek."

Langebaan, Weskus

Mulligan

"Heerlike vakansieblyplek."

Langebaan, Weskus

Galico House

"Beste kusdorp in die land!"

Britanniabaai, Weskus

Absolute Beach

"Stil plekkie waar rustige natuurskoon belangriker is as restaurante en inkopiesentrums. Alegria en De Palms is puik restaurante in die omgewing. "

Lambertsbaai, Weskus

Languedoc Verblyf

"Oulike rustige dorpie, interessante winkels, lekker geëet by Isabella - kan dit beslis aanbeveel. Die strand en dorpie is skoon en netjies. "

Lambertsbaai, Weskus

Raston Guest House

"Dit was sommer net lekker om die Weskus-gasvryheid te ervaar! "

Langebaan, Weskus

Tropico House Guest Rooms

"Fantastiese vakansieplek!"

Blad
Blad 201 - Wys 6001 tot 6030
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang