Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6672 resensies.
"Met die 16 Myl strand kan almal, met hul hondekinders ook, lekker stap. Veilig, skoon. Goeie en lekker restaurante. Yzerfontein is 'n juweel-bestemming."
"Dit het 'n lekker sentrum vir inkopies en ons het by baie lekker restaurante gaan eet, alhoewel die strand relatief vuil was. Daar het orals dooie krappe en stukke plastiek gele. Daar was selfs twee dooie baba robbe wat die strand uitgespoel het."
"It definitely is a great holiday destination and as a family, we will definitely visit it again."
"Not the most exciting place to visit but if one needs to get away from city living this is it. Quiet, clean and safe with friendly people and a couple of pretty good restaurants."
"If you're looking for peaceful hideout with action this is it. With the option to venture to neighbouring towns. They pretty nearby. Nature at its best."
"Toegang tot die strande was ’n probleem. Ons hou daarvan om op die strand te loop. Die restuarante was puik. Mense oorval jou met Weskus-vriendlikheid en dit was baie lekker daar."
"Absoluut perfek. Ons het gaan rondry na plekke met name en Strandfontein bly bo aan die lys."
"Small, but has everything you need for a holiday. At least 1 mini-market and a Spar. A number of restaurants and takeaways (try the harbour for authentic fish & chips)."
"Te veel ongewenste persone wat in die nag rondsluip en polisie kan definitief meer patrolie doen in nag."
"If you comfortable with a Sleepy Hollow then this is the place. From a shopping perspective there is a SuperSpar, but for the city dwellers, be warned, there is no Woolies Food."
"Tydens ons verblyf was daar heelwat dooie diere op die strand, onder andere dooie seemeeue, robbe en selfs 'n bokkie. Die feit dat dit daar gebly het en nie opgetel/skoongemaak is vir meer as 4 dae wat ons daar was is onaanvaarbaar. Ons het met "e-bikes" van Paternoster tot by die ligtoring by Tietiesbaai gery - wat 'n belewenis en baie pret met die mooiste natuurskoon."
"It is sad that the locals are becoming progressively more insistent in attempting to sell their wares and/or beg."