Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6600 resensies.
"Klein hawedorpie aan die Weskus wat 'n besoek werd is. Bird Island is 'n moet sien."
"Die omgewing is nog bietjie ongerep en dit maak dit baie spesiaal. Aan die anderkant - is daar is nie veel om te doen nie."
"Baie oulik plek om te besoek en is sentraal geleë om na omliggende plekke te ry in 'n dag."
"Almal baie vriendelik. Pragtige vakansieplek. Wonderlike uitsig. Baie winkels in loopafstand. Stel dit voor vir enige persoon en dit is nie ver uit die Kaap nie."
"Our favourite place on earth! An oasis on the West Coast, with a Mediterranean-village feel and beautiful beach."
"Yzerfontein is ongelooflike mooi. Die strand het spierwit sand vir myle. Restaurante verskaf waarde vir geld. Kan alles daar kry wat jy nodig het."
"Lovely seaside village for a family vacation and everyone is so friendly, from the residents to the staff in the shops and restaurants. Had lunch at Alegria and had the most delicious seafood and great live entertainment."
"Definitely a beautiful place and so many interesting things to explore and do."
"It's underrated and a bit off the beaten track. Other than seafood and gannets, not really much else to see and do."
"Gaan kyk die Malgasse. Besoek Muisbosskerm en die ander restaurante. Ons het heerlik geëet. "
"Ons het baie meer tyd by die Villa Laluna Nera spandeer. Dit lyk definitief na 'n lekker vakansie-dorp."