Indien jy Windhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Windhoek.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Windhoek Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Windhoek accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Windhoek akkommodasie
Bladsy 3 - 95 lekke plekke om te bly
Xenia Bed and Breakfast is 'n gastehuis in Windhoek ongeveer 45,2 km van Windhoek Hosea Kutako Internasionale Lugha...
Bryan's View is 'n selfsorg-instansie wat sedert 2018 oop is. Bryan's View is op 'n woonerf langs die droë Klein Wi...
Door 5 at Wild Olive Apartment is 'n luukse tweeslaapkamerwoonstel in die veilige Wild Olive-kompleks in Windhoek s...
KK Self-catering Unit is 'n netjiese selfsorgeenheid in Kleine Kuppe, Windhoek, naby die Windhoek Gimnasium Privaat...
Eagle's View is in 'n rustige buurt in Windhoek, die hoofstad van Namibië, geleë. Verblyf word gebied in 'n gasteka...
Lark Apartment bied ruim en gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe in Windhoek. Dit is ideaal vir gesinne of v...
Deluxe Residence Unit 5 is 'n knus en moderne selfsorgateljee wat ideaal is vir 'n vakansie. Dit is in 'n stil voor...
Hotel Pension Palmquell is 'n rustige oase in Windhoek. Die hotel is in een van die oudste en gewildste woongebiede...
Urbancamp is 'n sentraal geleë kampterrein onder groot skadubome in die hartjie van Windhoek. Dis ideaal vir 'n weg...
Hillside Executive Accommodation bied moderne en stylvolle woonstelle in die bekende Nelson Mandela-rylaan in Klein...