Geverifieerde Resensie
Boland
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3557 resensies.
"Dit is 'n baie netjiese woonbuurt. Ons kon maklike by alles uitkom. Sentraal geleë. En selfs 'n stappie na die dorp was moontlik."
"The sound of footsteps upstairs is quite disturbing as I am a light sleeper and will not recommend that room below the double story. If I had remembered I would not have taken that room."
"First time visiting Tulbagh and it exceeded our expectations. It is an ideal area for a relaxing weekend away, with mountains all around."
"Leer ander plekke ken waar jy nie gewoonlik bly nie. Veilig om daar te bly!"
"Close to the mall and town. Nice and safe area where the Sune Self Accommodation is at."
"'n Dorp wat 'n wegkomkans bied van die gejaagde stedelike/voorstedelike lewenstyl."
"Die Boland is asemrowend mooi. Baie stap- en fietsry-roetes. Vriendelike mense en goeie restaurante om by te eet."
"Sentraal geleë om die minder bekende wynlande te verken. Dagritte oor Bainskloof na Tulbagh en Ceres of na Riebeeck-Kasteel of Paarl is aanbeveel. Bovlei is 'n rustige en stil omgewing waar mens kan wegkom van die stadsgewoel. "