Geverifieerde Resensie
Buffalo City
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Buffalo City bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 661 resensies.
Gxarha (Morganbaai), Buffelstad
Yellowwood Forest Camping and Accommodation"Ongelooflike mooi dorpie, nog een van die plekke wat nie vernietig is nie."
Gxarha (Morganbaai), Buffelstad
Yellowwood Forest Camping and Accommodation"Pragtig! Heerlike kos, asemrowende landskap en uitkyk opsies, 'n gerieflike winkel waar mens al jou inkopies onder een dak kan doen en pragtige strande. "
"The long beach is great, but the place seems a bit rundown and an aggressive car guard by the beach a bit unpleasant. "
"Die dorp was smerig vuil en vullis het letterlik oral uitgepeul. Dit het 'n slegte indruk gemaak."
"Die ligging is lekker. Uit Oos-Londen, maar naby genoeg om soontoe te ry."
"Soveel om te sien, te besoek en te doen in omgewing. 'n Naweek is te kort om alle natuur, uitstappe en sportgeleenthede te beleef. Lokale mense deel graag inligting oor wat en waar."
"Gonubie is 'n baie lekker rustige bestemming vir 'n kort vakansie by die see. Enigste probleempie, as jy die dag nie kan see toe gaan nie, is daar nie veel ander aktiwiteite vir kinders nie."
"Great community close to awesome beach and great places to go have fun. Pancake house is a definite."
"Rustige plekkie. As jy ontspanning nodig het, is dit die plek om na toe te gaan."
"Nooit onveilig gevoel by verblyf. By die strandgebied was daar wel mense wat gedrink het en harde musiek gespeel het, alhoewel daar borde is wat sê dat geen alkohol en harde musiek toelaatbaar is nie. Dit was nie baie lekker om daar rond te beweeg nie."