Geverifieerde Resensie
Buffalo City
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Buffalo City bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 654 resensies.
Gxarha (Morganbaai), Buffelstad
Lagoon View"Morganbaai se ongerepte natuurskoon is beslis iets om te aanskou. 'n Besoek aan die pragtige Kei Mouth is ook die moeite werd."
"Gonubie is a beautiful sea side town with a lot of charm. It has a small town feeling and is a wonderful place to get away from the city rush."
"First time visiting the area and only a short stay but I am interested to see what else Gonubie offers in terms of a travel destination."
"Rustige omgewing. Vriendelike mense. Heerlike plekke waar etes genuttig kan word. Die strand is baie veilig vir swem en staproetes.Hondevriendelik. Alles wat benodig word van is bereikbaar. Ons sal Gonubie weer besoek."
"Die eienaar is baie behulpsaam en tydens verblyf siek geword en medikasie voorsien sonder vergoeding. Uitstekend. "
King Williams Town, Buffelstad
Panorama Guest House"Die dorpie het baie geskiedkundige geboue en die verskeidenheid winkels en besighede het my verbaas."
"Mooi area, maar die paaie kort dringend herstelwerk. Hoofpaaie redelik okay, andersins is dit 'n nagmerrie. Mooi strande, heelwatg restaurante naby."
Gxarha (Morganbaai), Buffelstad
Morgan Bay Beach House"The hotel restaurant by the beach serves great food and is convenient for lunch after a morning of sun and sand. "
"Nie baie toeganklik of sigbaar. Nie regtig geweet hoe om daar te kom nie. Geen duidelike aanwysings. "
Gxarha (Morganbaai), Buffelstad
Ocean Valley View"Baie lekker omgewing om vakansie te hou. Lekker klimaat en goeie toeriste aantreklikhede. Lekker vir fiksheidsentoesiaste."
Gxarha (Morganbaai), Buffelstad
Plan B"Kort net 'n slaghuis en miskien 'n toeriste skakel om bv seker aantreklikhede te bemark soos die die seehengel."
"'n Plek waar jy jouself weer kan vind in die pragtige natuurskoon en stilte!"
"Die dorpie is ver weg geleë van die res van die ander dorpies, maar het 'n paar plekkies waar jy 'n ete kan geniet en selfs 'n klein Spar. Dis vir die mens wat nie hou van hoofstroom vakansies en besige strande nie."
"Mooi, klein en intiem, heeltemal weg van die stadslewe af. Ons kon net nie 'n lekker familierestaurant in die area kry met 'n mooi see-uitsig nie. Daarvoor moes ons teruggaan Genubie toe. Crawford Cabins was mooi maar het net buffets. "
Gxarha (Morganbaai), Buffelstad
Lagoon View"Morgan Bay is a fabulous get-away. It has coastal nature reserves running north and south of it. The lagoon provides an amazing birding spot with Fish Eagles, Trumpeter hornbills, Crowned cranes, Kingfishers and many more. Fishing is good too. The Morgan Bay Hotel has a lovely restaurant and spa (best pedicures!). A walk along the coast from Double Mouth Nature Reserve campsite to "Bead" Beach is a must. Really beautiful. It is definitely one of our favourite places for holidays. A very special place."