Geverifieerde Resensie
Cape Winelands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3635 resensies.
"Dit is 'n pratige omgewing met die heel beste restaurant: die Four Cousins. Ek beveel Robertson aan ─ moet dit nie mis nie."
Van Riebeeck Park, Kaapse Wynlande
De Bergen"Ons hou van die area, bietjie uit die dorp se gewoel en ook mooi uitsig op die berge."
"Paarl is 'n pragtige plek en soveel wat gesien en gedoen kan word om enige persoon se nuuskierigheid te prikkel."
"Verkeer is iets om te ervaar, spitstyd begin teen omtrent 15:00. Mense is baie beleef en versigtig."
"Besonderse omgewing met 'n ryk geskiedenis. Begroot meer tyd om die dorp en omgewing te beleef, jy sal nie spyt wees nie."
"Pragtige dorpie. Jammer die meeste winkels en restaurante is toe gedurende die week. "
"Friendly town with lots to see and do in the town as well as the surrounding area."
"Klein, maar besig. Vriendelike mense. Baie polisie teenwoordigheid. Interessante museum."
Stellenbosch Sentraal, Kaapse Wynlande
Laanhof"Ons het my dogter geneem om Stellenbosch Universiteit te besoek. Ons is gaande oor die ligging, veiligheid en algemene gevoel van veiligheid wat die gebied bied. Dis beautiful en maklik bereikbaar vanaf die lughawe."