Geverifieerde Resensie
Cape Winelands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3690 resensies.
"Daar is dinge om te doen in Montagu met goeie restaurante. Ons het Moedersdag by Kokkemans geëet, lekker rondgeloop in die natuurtuin en die wynplase besoek. Ons het baie lekker gekuier."
"McGregor has so much to offer. Some excellent restaurants and wine farms to visit. And the donkey sanctuary; a little out of town but worthwhile too."
Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Kaapse Wynlande
Zonnevanger"Pragtig, met die berge wat jou omring, mooi uitsigte orals. Spice Route en Fairview sommer naby. Rustiger as in die Kaap, soos wat in 'n klein dorpie verwag kan word."
Stellenbosch Sentraal, Kaapse Wynlande
Coopmanhuijs Boutique Hotel & Spa"Mooiste dorp in die land."
"Ons was ongelukkig te kort in McGregor om reêig kommentaar te lewer, maar dit lyk na 'n lekker naweek wegbreek "village"."
Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Kaapse Wynlande
Zonnevanger"Daar is baie besienswaardighede vir enige ouderdom. Mooiste omgewing om by oor te bly."
"Pragtige dorpie met besienswaardighede. Heerlike restaurante naby die gastehuis."