Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6503 resensies.
"Wonderlik en beslis een van die skoonste areas in Oos-London. Klein dorp en plaas-atmosfeer."
"Die slaghuis kan verbeter en meer aktiwiteite sal waardeer word."
"Had a delicious meal at Diner 62, met and chatted to a resident, who gave us lots of history and interesting facts about the town. A visit to the Belfy Kitchen in Three Riviere is a must (about 2 km from Joubertina)."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Pebbles Beach Cottage"'n Pragtige, rustige kusstad met pragtige strande en vriendelike mense."
"Graaff-Reinet is 'n wonderlike kombinasie van besondere natuurskoon en historiese gedenkwaardighede. Elke Suid-Afrikaner behoort hierdie dorp en omgewing ten minste een keer in sy/haar lewe te besoek."
"Die plek wemel van die gastehuise, maar daar is nie werklik eetplekke wat mens kan aanbeveel nie. Die mense ry net baie rof!"
"Mal oor Gonubie, dis die vakansie-area van Oos-London in my opinie."
"Baie afgesonderd. Het nie vulstasie vir brandstof of winkel/restaurant. Kom dus voorbereid. Maar 'n ongelooflike plek!"
"Ons was verras om te sien hoe skoon die dorpie is, het altyd net verbygery. Dit was 'n goeie keuse as oornagdorp op pad George toe. "
"There is a need for traffic calming at the main entrance intersection maybe a stop street or any other way. "
"I love the Karoo and Middelburg is always running in my veins. The place reminds me of many memories. Its sunny skies in summer and the camping sites found around the place. This place is composed of a society that strives to make things better for all. Last but not least, the borehole water crowns it all."
"Definitief 'n plek om te besoek. Baie sentraal en baie om te doen en te sien in die omgewing."
"Obesa nursery is a must! Nieu Bethesda is a short drive away and a great stop is Evelyn's Eetplek and soup kitchen. Lovely and welcoming people and banging roosterkoek."