Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.35 uit 5 gekry volgens 6940 resensies.
. - 4th April 2018
staying in Parys, Vrystaat
Parys is onbeskryflik. Beslis prentjie mooi, kunstenaars dorpie, vintage, nostalgies mooi. Jou gedagtes verdwaal beslis daar met al die mooi. Die gasvryheid staan beslis uit in die dorp en nie eers te praat van die kos nie! Parys is uniek.
. - 4th April 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Mooi, skoon en rustige dorpie.
. - 3rd April 2018
staying in Westdene, Vrystaat
Veilig, geen klagtes.
. - 3rd April 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Asemrowende natuurskoon in die omgewing. Ons het verkies om die omgewing te gaan verken, i.p.v. die frustrasie van "crowds" in Clarens self. Clarens raak baie gekommersialiseerd en dit raak 'n miernes van bedrywighede en mense wat uiters swak en selfsugtig bestuur.
. - 3rd April 2018
staying in Parys, Vrystaat
Baie rustig maar geen vermaaklikheid vir jonger mense nie.
. - 3rd April 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Dit is 'n juweel van 'n dorp en kan 'n voorbeeld vir baie ander plekke wees. Ons het dit baie geniet sal weer terug wees.
. - 3rd April 2018
staying in Parys, Vrystaat
Kraan water is nie drinkbaar. Bring maar eie water of koop op die dorp.
. - 3rd April 2018
staying in Parys, Vrystaat
Sal beslis weer in Parys kom kuier!
. - 3rd April 2018
staying in Parys, Vrystaat
Pragtige plek.
. - 3rd April 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Wondelike plek, net 'n jammer meeste eetplekke maak so vroeg toe.
. - 3rd April 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Regtig 'n heerlike plekkie om te gaan rus, weg van al die elke dag se geskarrel in die stad.
. - 3rd April 2018
staying in Parys, Vrystaat
Genoeg winkels.
. - 3rd April 2018
staying in Ladybrand, Vrystaat
Net jammer die Ladybrand stadsraad se paaie in die dorp se onderhoud word glad nie (meer) gedoen nie, so mens swem en mik tussen al die slaggate tot by Little Rock se hekke. Verder als goed dankie.
. - 3rd April 2018
staying in Vrystaat
Daar is verskeie weggesteekte juwele in die Vrystaat. Moet die plekke meer bemark.
. - 3rd April 2018
staying in Parys, Vrystaat
Dit is 'n pragtige dorp.
. - 2nd April 2018
staying in Bethlehem, Vrystaat
Net so koud soos ek onthou. Munisipaliteit moet dringend aandag gee aan die slegte paaie van die dorp.
. - 2nd April 2018
staying in Parys, Vrystaat
Baie om te sien kuns gewys, maar paaie het baie slaggate. Ook baie vullis wat al langs die rivier rondlê.
. - 2nd April 2018
staying in Welkom, Vrystaat
Baie lekker atmosfeer en fantastiese gasvryheid. Ons het dit baie geniet. Baie dankie.
. - 2nd April 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n lieflike klein dorpie om na te ontsnap om van die gejaag en geraas van die stad.
. - 2nd April 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Lekker plek om te kuier. Die omgeving is baie mooi.
. - 2nd April 2018
staying in Parys, Vrystaat
Eetplekke is duur!
. - 1st April 2018
staying in Harrismith, Vrystaat
Baie mooi plek, afgesien van al die slaggate in die strate, asook straatligte wat nie geduurende die nag brand nie. Slaggate in die strate kort vir seker dringende aandag.
. - 31st March 2018
staying in Langenhovenpark, Vrystaat
Mooi buurt met rustige atmosfeer.
. - 30th March 2018
staying in Vrystaat
Mooi.
. - 30th March 2018
staying in Park West, Vrystaat
Baie rond bewegende studente, maar rustig. Naby koopsentrums. Naby hoof toegangsroetes. Goed geleë.
. - 30th March 2018
staying in Clarens, Vrystaat
As jy nie gaan na Clarens nie. Mis jy uit.
. - 28th March 2018
staying in Heilbron, Vrystaat
Dit is nie te ver uit Johannesburg.
. - 28th March 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Hierdie is my aftreedorp! Rustig en besig genoeg en die atmosfeer en uitsig is iets uit die wêreld.
. - 27th March 2018
staying in Rosendal, Vrystaat
This was our second visit to the beautiful Rosendal - we just love it!
. - 27th March 2018
staying in Harrismith, Vrystaat
Die gate in die paaie is 'n uitdaging! Dis so mooi ou dorpie wat 'n heerlike bestemming kan wees as die munisipaliteit tog maar net wil wakker word. Gelukkig is daar 'n Spar en oulike restaurante nie ver van die gastehuis.
. - 27th March 2018
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Nie vir my nie, miskien vir ander mense 'n lekker plek, baie geskiedkundige plekke om te besoek, net te besig vir my hou nie van verkeer nie.
. - 27th March 2018
staying in Parys, Vrystaat
Yes, please keep the unspoiled old world aspect to this town Don't make it another Dullstroom or Pilgrims Rest. The people here are so accommodating and friendly. More importantly not greedy!
. - 26th March 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Our favourite get away place for a long weekend away from the city lights, beautiful mountain walks, lovely little shops and great food.
. - 26th March 2018
staying in Harrismith, Vrystaat
Hulle moet dalk net hulle slaggate regmaak, kan 'n mens se kar lelik beskadig, veral as jy nie die strate ken nie.
. - 26th March 2018
staying in Deneysville, Vrystaat
Interessante plekke om te besoek. Mense baie behulpsaam. Paaie in ‘n slegte toestand.
. - 26th March 2018
staying in Clarens, Vrystaat
'n Stukkie weggesteekte genot.
. - 26th March 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Ons love Clarens!
. - 26th March 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Lieflike, skoon en netjiese dorpie. Ontspanne atmosfeer en baie vriendelike mense. Baie winkeltjies om deur te stap en heerlike eetplekke. Lieflike natuurskoon.
. - 26th March 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Ons het vir 2 dae, van aankoms aanhoudende reën gekry, sal net graag 'n afdak wou hê waaronder ons sou kon braai. Die stoepe is ongelukkig net met skadunet ingerig. Ons is mal oor die groot glas-voudeure wat kan oopmaak sodat jy voel jy word deel van die pragtige landskap.
. - 26th March 2018
staying in Clarens, Vrystaat
Die beste wegbreek dorpie in Suid Afrika.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]