Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7949 resensies.
"It is beautiful, scenic, tranquil and refreshing. Lots of bird life. So many craft shops and restaurants to choose from."
"Paaie na Clarens asook in die dorpie self het baie opknapping nodig. Parkering in die dorpie is ook uitdagend. Dankie tog ons het naby genoeg gebly om te kon stap."
"Beslis 'n besoek werd. Pragtige kerk en ander sandsteen geboue om te besigtig. Daar is goeie eetplekke en restaurante, asook heelwat ander oornag verblyfplekke. Net jammer die pad vanaf Bethlehem lyk so sleg. Beveel aan ander reisigers ry via Clarens."
"Daar is net 'n paar klein winkels in die dorp, wat die minimum verkoop en wat vroeg toemaak. Beplan daarvolgens. Nie al die restaurante is van dieselfde gehalte nie."
"Pragtige omgewing en baie oulike dorpie. Sal vir seker nie in almal se smaak val nie, maar as jy hou van 'n "rustic look" en "laid back"-atmosfeer, wel, dan is Deneysville beslis vir jou."
"I just love the scenery and peace Clarens has to offer. Clarens is the perfect place to unwind from life's rat race and take in the fresh air and gorgeous mountains!"
"Fouriesburg is 'n baie klein en stil dorpie waar alles nog Saterdae 13.00 toemaak vir die naweek. Daar is die lekkerste eetplekke wat baie lekker kos bedien. Clarens is so ongeveer 35 km daarvandaan en baie bedrywig oor 'n naweek."
"Die mense van Clarens werk baie hard om die dorp steeds as ‘n baie goeie toeriste bestemming te behou. Hulle harde werk wys in die dorp en die eet-, verblyf- en ontspannings plekke is regtig op ‘n hoë standard en die moeite werd om te besoek!"
"Bloemfontein is 'n plattelandse stad waar vriendelikheid by meeste besighede ervaar word. Bloem het 'n lekker kuier atmosfeer!"
"Fouriesburg is net 'n oornagdorpie, maar goed geleë vir al die naby geleë toeriste beskouings."
"Parys is a great place to visit. Lovely antique shops and restaurants to choose from. Well recommended to go there."
"We were shocked at how dirty and unkept Bloemfontein was. All the side walks were overgrown and full of weeds. The whole town has an air of neglect about it. However, we found the people of Bloemfontein very friendly and welcoming."