Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.

Fouriesburg, Vrystaat

The Fat Mulberry Guest Farm

"Die paaie is nie in goeie toestand vanaf Bethlehem na Fouriesburg nie. Die pad vanaf Clarens is baie beter. County Inn se kos is heerlik, so ook die Plaasstoep. Pad tussen Fouriesburg en Ficksburg is in haglike toestand."

Philippolis, Vrystaat

The Dusty Vine Hoek Huis

"Nie vir toerisme nie, maar definitief groot potentiële oornag verblyf dorpie."

Vrystaat

Letsatsi Game Lodge

"Pragtige provinsie."

Trompsburg, Vrystaat

Willow's Rest

"Rustige klein dorpie, ons het heerlike aandete en ontbyt gekry by Tromp-Op Boerekos Kombuis Restaurant op die dorp."

Bethulie, Vrystaat

Wild Olive Cottage

"Interesting memorials about the Anglo-Boer War and spectacular views of the Orange River from the bridge."

Clarens, Vrystaat

De Lusthof Guest Farm

"Lieflike dorp met baie vriendelike en uitnodigende inwoners."

Trompsburg, Vrystaat

Fox Den Guest House

"Perfect as an overnight stop between Cape Town and Johannesburg but don’t expect much more than that."

Trompsburg, Vrystaat

Fox Den Guest House

"Oulike klein dorpie - baie rustig. Soos ons by die mense verstaan wat hier bly - is hierdie die tipe Karoo-dorpie waar mens kom aftree - en ons kon so aflei toe ons die rolbalbaan sien in sy puik kondisie."

Clarens, Vrystaat

Accommodation @ The Spa

"It is such a quaint little town. Lovely restaurants. Awesome shops and it is good to see that there are some renovations and more developments happening in Clarens. We would just suggest that the restaurants stay open later. The only one that was really good and available was the Postbox as they were accommodating and their food was lovely. "

Clarens, Vrystaat

By the Way Gastehuis

"Gaan ten minste 1 maal na jaar na Clarens - somer of winter."

Bloemfontein, Vrystaat

Home Sprint Home

"Ons gebruik dit as 'n oorslaapplek na ons eindbestemming."

Memel, Vrystaat

Grace Country Retreat

"Die paaie in die dorp is uiters sleg, veral as mens met 'n karavaan daar ry."

Jacobsdal, Vrystaat

Du'Villa B&B

"As jy afdraai van die N12 is die pad na Jacobsdal baie sleg. Daar is baie slaggate op die pad. In Jacobsdal is daar nie veel om te sien nie, die prys van vleis by die slaghuis was baie bekostigbaar."

Clarens, Vrystaat

Kiara Lodge

"Dit is 'n plekkie waar 'n mens kan 'n huisie koop en aftree, die uitsig is besonders mooi."

Philippolis, Vrystaat

Anker Guesthouse

"Very interesting little Town. Well worth a visit! "

Fouriesburg, Vrystaat

Rustica Accommodation

"Fouriesburg se strate val uitmekaar en kort aandag van munisipaliteit af. Die omgewing is so mooi en die dorpie het soveel potensiaal."

Clarens, Vrystaat

Kozmos

"This little town has become our one stop holiday destination, with all the latest changes with shops and opening of new shops in between, there is just always something to see in town. We have grown to almost be locals, and making rounds to all the restaurants, trying different meals. For a relaxing stroll and not minding your meal eaten at different restaurants just to be different, then Clarens is the place to go."

Harrismith, Vrystaat

Courageous Self Catering Accommodation

"Paaie vol slaggate en nie veel om te sien nie."

Trompsburg, Vrystaat

Fox Den Guest House

"Good stop when traveling CT to JHB."

Trompsburg, Vrystaat

Fox Den Guest House

"Sleepy hollow but quaint."

Parys, Vrystaat

La Belle Guesthouse Parys

"A perfect little town with so much creative and beautiful places to see."

Bethulie, Vrystaat

Lavender Rose

"Die langste brug in die land is baie indrukwekkend. Die Ou Kar Restaurant word aanbeveel. Die hotel is blykbaar vol boeke - meer as ‘n biblioteek (alhoewel ons dit ongelukkig nie te siene gekry het nie). Ons het ‘n draai by tragiese Konsentrasiekamp kerkhof gemaak. Oudste sendelingshuismuseum kan ook besoek word. Baie gerieflike oornagstop tussen Gauteng en die Suid-Kaap."

Clarens, Vrystaat

The Country House @ Ridge Road Estate

"Great pet friendly town with plenty of hiking trails on offer."

Clarens, Vrystaat

Rebellie Gaste Plaas - The Lodge

"Wat 'n lieflike plattelandse dorpie. Toerisme het gely tot baie groei in die dorp maar hy het sy karakter gehou. Baie oulike winkels en fantastiese restourante en eetplekkies om te verken."

Clarens, Vrystaat

Clarens Lakeview Cottage

"Clarens het 'n bekoring van sy eie. Kuns- en algemene aankopies bly 'n groot lekkerte in hierdie dorpie. Die strate is net erg beskadig deur die reen en sal hopelik gou weer herstel word."

Parys, Vrystaat

Parys Golf and Country Estate 2951

"Die dorp is baie rustige, heelwat om te doen, as jy genoeg ondersoek in stel. "

Clarens, Vrystaat

Zwartmodder

"Beslis die moeite werd om ten minste vir 'n langnaweek daar te gaan kuier."

Clarens, Vrystaat

V'Kansi Khaya

"We will be back!"

Blad
Blad 128 - Wys 3811 tot 3840
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang