Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7961 resensies.

Bloemfontein, Vrystaat

Blue Rain Guesthouse

"Ons geniet Bloemfontein elke keer as ons met sportbyeenkomste kom ondersteun. Die rose-stad verras ons elke keer! Sien uit om gou weer terug te kom."

Clarens, Vrystaat

Amour de Pierre Villa 221

"Mooi dorpie en vir seker 'n besoek werd!"

Clarens, Vrystaat

Clarens Lakeview Cottage

"Clarens was pragtig! ‘n Rit Golden Gate toe is ‘n moet!"

Bethlehem, Vrystaat

Pandora's Guesthouse

"Bethlehem is very cold and limits us as Johannesburg people from exploring the place and has few entertaining venues."

Bloemfontein, Vrystaat

Ruresta Guesthouse

"Vir ons wat in die omliggende dele van Bloemfontein groot geword het, is daar baie besienswaardighede. Een hartseer punt is egter die algemene verval van Bloemfontein. Orals is waterlekke en vuilgoed wat gestrooi lê."

Bethlehem, Vrystaat

Pandora's Guesthouse

"It has the basic things a person needs while away on a quiet holiday."

Waverley, Vrystaat

Deane Cottage

"Sentraal geleë naby winkelsentrums en besienswaardighede."

Fouriesburg, Vrystaat

Goedgeleë

"Klein dorp met heelwat eet- en kuierplekke wat waarde vir geld bied."

Clarens, Vrystaat

Vista 70 Clarens

"Een van die besonderse, mooiste en interessantste vakansie bestemmings wat ek nog besoek het."

Parys, Vrystaat

Schilbach House

"A very nice, friendly town indeed!"

Parys, Vrystaat

Gegund Gasteverblyf

"Gaan besoek al die mooi winkeltjies, dis voorwaar iets vir die oog en ook heerlike eetplekke!"

Parys, Vrystaat

The Danes on Vaal

"Parys is 'n belewenis 'n moet met al die mooi winkels met hulle oudhede ons beveel 'n besoek aan Parys beslis aan. Dan is 'n besoek aan Bon Af bessie plaas 'n moet, verkieslik in seisoen wanneer die bessies in drag is, September tot einde Januarie."

Clarens, Vrystaat

Old Mill Drift Guest Farm

"Die winkeltjies wat die hoof besienswaardighede is van Clarens raak afgesaag. Elke derde winkel verkoop dieselfde produkte. Verder is dit nie meer die eienaars wat in die winkels is nie, en niemand kan stories deel oor die produkte of die ontwerp, ens. nie."

Clarens, Vrystaat

Kiara Lodge

"Het lekker koffie gedrink in Clarens."

Clarens, Vrystaat

Zwartmodder

"Marlize was hands on van die oomblik wat ek bespreek het, tot ons by die deur uitgestap het na 2 dae se verblyf. "

Clarens, Vrystaat

Francisco Guesthouse & Villa Clarens

"Pragtige plek, maar strate verwaarloos ten opsigte van strepe nie geverf en straatnaamborde nie duidelik nie."

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"Baie mooi omgewing, fantastiese winkels en besienswaardighede en heerlike restaurante, koffiewinkels, ens., als binne loopafstand van mekaar. 'n Aangename ervaring."

Clarens, Vrystaat

Clarens Retreat

"Baie mooi dorpie. En oulike winkels en lekker eetplekke. Die uitsig is fantasties."

Clarens, Vrystaat

De Ark Mountain Lodge

"Sommer net 'n lekker plek."

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"Die dorp is skoon en veilig en almal is vriendelik. Waarde vir geld beslis."

Clarens, Vrystaat

Titanic View - Place of Peace

"'n Baie mooi en skoon dorpie en beslis 'n moet om te besoek."

Clarens, Vrystaat

De Molen Farm

"Clarens can get busy. Very busy. Especially on weekends. So be aware the town is like a mall on weekends. "

Clarens, Vrystaat

Collett House

"Sal weer gaan."

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"A very beautiful town however not that much to do. Nice vibe though and great for relaxing."

Trompsburg, Vrystaat

Fox Den Guest House

"Waterworld restaurant is a good stop for something to eat."

Blad
Blad 195 - Wys 5821 tot 5850
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang