Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.

Fouriesburg, Vrystaat

Uitzicht Private Nature Reserve and Game Lodge

"Die omgewing is pragtig en dit is naby genoeg aan Clarens, Golden Gate en Ficksburg om dié plekker ook te verken. Ons het heerlike wafels en koffie by die Fouriesburg Country Inn geniet en 'n middagete by die Plaas Stoep-restaurant. "

Clarens, Vrystaat

V'Kansi Khaya

"Wonderlike plek om weg te breek van die stad af! Sal weer en weer en weer gaan."

Clarens, Vrystaat

Clarens Manor

"Ons is baie lief vir Clarens. Die pragtige kleurskakerings van die berge, sandsteen en populierbome maak dit prentjiemooi. Clarens het 'n lewendige en gesellige kuier atmosfeer, oral waar mens gaan. "

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"Lieflike dorpie met fantastiese kuns en uitsig. Naby aan natuur en Golden Gate. Sal verseker weer besoek. "

Parys, Vrystaat

Schilbach House

"Baie oulike dorpie."

Bethulie, Vrystaat

Bethulie Guest Farm

"Besoek die Museum op Bethulie."

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"Ek is verlief op Clarens. Rustigheid van self met baie aktiwiteite."

Ventersburg, Vrystaat

Third Rock Guest House

"Ek het nie eers geweet van die dorpie nie maar, sal beslis weer daar gaan bly oppad Kaap toe of indien ek enigsins in daai rigting ry, ry ek nie weer net verby nie."

Westdene, Vrystaat

Telos @ Reitz

"Westdene is naby Loch Logan, Mimosa Mall, die Vrystaat Stadion en nie te ver van die Universiteit nie. Werklik 'n sentrale area."

Clarens, Vrystaat

Rooiland

"Dit is n dorpie waarna 'n mens altyd sal terugkom om die mooi natuur en die bedrywighede te kan geniet."

Parys, Vrystaat

Rose Acres Guest House

"Die pragtigste dorpie met die vriendelikste mense!! Dit was WOW!"

Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage

"Altyd lekker om daar te kuier."

Parys, Vrystaat

Rose Acres Guest House

"Sal dit enige tyd weer besoek - bietjie langer oorbly en meer plekke besoek."

Clarens, Vrystaat

Fairview Cottages

"Het verlief geraak op die plek, was ons eerste keer - maar defnitief nie die laaste!!"

Vrystaat

Badfontein Guest Farm and Camping

"Na die groot knellende droogte was dit wonderlik om te sien hoedat die veld herstel het en mooi die vlaktes met groen gras en diere wat daar wei. "

Clarens, Vrystaat

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation

"Een van ons mooiste dorpies in Suid-Afrika. Die ligging, klimaat, oulike winkels en mooi gastehuise. Kan by Golden Gate 'n draai maak, so voorwaar 'n oulike skilderagtige dorp."

Langenhovenpark, Vrystaat

Amity Guesthouse

"Baie rustige en veilige buurt."

Universitas, Vrystaat

Tula 159

"Naby hoofweg en amper naby die stad. "

Clarens, Vrystaat

Mystic Mountain Cottage

"Clarens bly een van die beste toeristebestemming in Suid-Afrika."

Clarens, Vrystaat

Collett House

"Love Clarens. Has something for everyone."

Parys, Vrystaat

À la Maison Boutique Guesthouse

"Parys is pragtig. Ek gaan terug wees so gou as moontlik."

Fichardt Park, Vrystaat

Evening Star Guest Units

"Genoeg winkels in omgewing."

Clarens, Vrystaat

Old Mill Drift Guest Farm

"Uiters mooi wêreld. Beveel dit aan vir enige natuurliefhebber. Regtig baie mooi."

Clarens, Vrystaat

Royal Coachman Lodge

"Pragtige dorp wat `n "kunsgevoel" het. Mooi winkeltjies en lekker eetplekke."

Blad
Blad 224 - Wys 6691 tot 6720
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang