Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7949 resensies.

Fouriesburg, Vrystaat

Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue

"Fouriesburg is geleë in die mooiste deel van die Vrystaat. Maak jou motor se petroltenk vol in Betlehem, nie altyd brandstof oor 'n naweek! Neem die nodigste kruideniersware ook saam, wel slaghuise en drankwinkels!"

Clarens, Vrystaat

De Lusthof Guest Farm

"Clarens is 'great'! Los die kos by die huis en vat net genoeg geld saam, ons het met al ons kos en nog meer teruggegaan huis toe. Die mense is vriendelik en die plek is rustig en veilig. Die hoogtepunt was die 'white river rafting' op die Asrivier, wat 'n avontuur saam Kallie se 'crew'."

Clarens, Vrystaat

Woodlands Retreat Private Property

"Klein dorpie met baie karakter, sal weer moet teruggaan."

Clarens, Vrystaat

Accommodation @ The Spa

"Baie lekker maar te gewild. Mense trap jou dood in die dorpie."

Fouriesburg, Vrystaat

Uitzicht Game Lodge

"Hou verby Clarens toe."

Parys, Vrystaat

Aqua View Riverside Guesthouse

"'n Lekker rondloop plek met baie "window shopping"."

Clarens, Vrystaat

Lola's Luxury Self-Catering Accommodation

"Sommer net n lekker plek, soveel om van te kies."

Parys, Vrystaat

Rose Acres Guest House

"Lekker naweek wegbreek as jy in Johannesburg of Pretoria woon."

Clarens, Vrystaat

Knock Out View

"Netjiese skoon dorpie met baie om jou mee besig te hou."

Fouriesburg, Vrystaat

Pumula Guest Farm

"As jy van die natuur en stilte hou gaan jy van Fouriesburg hou."

Fouriesburg, Vrystaat

Twin Towers @ Fairview Estates

"Te ver van Fairview, so was glad nie in die dorpie nie."

Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage

"Quaint little town. Both vibrant and peaceful. Lots to do and see (before 17:30). We Ziplined at Clarens Xtreme. The children had loads of fun and the staff was helpful and friendly. Safety seems to be a high priority. We struggled to get a place to eat dinner with children as most places closed at 17:30. The variety in the supermarket is limited. Clarens Xtreme also has a lovely Ossewa camp just outside Clarens for groups or families. Lovely setting and good facilities. We took a youth group during a previous trip and had great fun! Ollie Esplin (the owner) is also very knowledgeable about the geography (stone formations, etc.) and the history of the area. Worth a trip with him. "

Philippolis, Vrystaat

Anker Guesthouse

"Philippolis is 'n stil en rustige dorpie. Ons het laataand van die restaurant af geloop tot by die gastehuis en het veilig gevoel. Die sterrehemel was iets om te aanskou! En om vroegoggend 'n haan te hoor kraai was 'n pluspunt vir my! "

Clarens, Vrystaat

By the Way Gastehuis

"Clarens is 'n pragtige dorp, die mense is vriendelik en pryse is oor die algemeen redelik en aanvaarbaar."

Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage

"Fantastiese eetplekke, maar die craft winkels gaan baie agteruit. Die voorraad bly al vir jare dieselfde."

Fouriesburg, Vrystaat

Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue

"'n Opregte Vrystaatse dorpie, in 'n uitsonderlike omgewing."

Clarens, Vrystaat

Red Mountain House

"Clarens is sekerlik een van die mees idealistiese dorpies in die Oos-Vrystaat indien nie die hele Suid-Afrika nie. My vrou het haar hart verloor op die plekkie."

Waverley, Vrystaat

Isabella's Accommodation

"Baie mooi residensiële area - pragtig en boomryk."

Vrystaat

Letsatsi Game Lodge

"Exceptionally beautiful with the wild flowers at this time of the year."

Clarens, Vrystaat

Rosewood Corner

"'n Uitsonderlike, pragtige omgewing met interessante winkels en eetplekke loopafstand binne die dorp. Baie lekker geëet by restaurante."

Dan Pienaar, Vrystaat

Cottonwood Guesthouse Oasis

"Dit is naby alles en baie gerieflik vir enige besoeker aan Bleomfontein"

Parys, Vrystaat

À la Maison Boutique Guesthouse

"Die restaurant O's was 'n wonderlike ervaring, nie net die kos nie, maar ook die pragtige bome langs die Vaalrivier. Ons kom weer!"

Universitas, Vrystaat

Tula 159

"Gerieflik na aan die N1."

Clarens, Vrystaat

V'Kansi Khaya

"Will definitely visit again."

Parys, Vrystaat

Aqua View Riverside Guesthouse

"4 uur toemaaktyd is baie vroeg."

Kroonstad, Vrystaat

Casa la Gracia

"Ek het deur Kroonstad gery en wat opgeval het is die swak toestand van die teerstrate en ten spyte van die droogte lekkende pype op pad na my verblyf. My indruk van die Kroonstad mense is dat hulle vriendelik en gasvry is en ek sal graag meer tyd met 'n volgende besoek wil spandeer."

Langenhovenpark, Vrystaat

Tsessebe Guesthouse

"Dis 'n baie aangename plek om te bly."

Blad
Blad 235 - Wys 7021 tot 7050
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang