Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7904 reviews.

Clarens, Free State

V'Kansi Khaya

"'n Regte holte vir my kunstenaarsiel. Rustigheid deur die week is 'n fees!"

Clarens, Free State

Upper House Boutique Guesthouse

"Ek geniet dit nogal om in die week te gaan, wanneer dit nie so oorvol en besig is nie. "

Clarens, Free State

Mooigezicht

"Mens hoor net altyd van Clarens, maar ek kan sê dit wat mens hoor is definitief die waarheid. 'n Lieflike, klein dorpie met iets van als. Mal daaroor!"

Clarens, Free State

Woodlands Retreat Private Property

"Klein stukkie paradys. Kan weer mens word in so 'n rustige atmosfeer."

Clarens, Free State

Zwartmodder

"Mal oor Clarens!"

Parys, Free State

Le Grand Chateau

"Plattelands-lekker, maar daar is baie armoede."

Clarens, Free State

Zwartmodder

"Was goed. Van die winkeltjes kort dalk bietjie opknap en deeglike skoonmaak."

Clarens, Free State

The Nelsbells Cottage

"Pragtige dorpie tussen die berge met baie vriendelik mense en heerlike kos."

Clarens, Free State

La Bri

"Baie lekker vinnige wegkom uit die stad met dorpie-atmosfeer en heerlike plaasomgewing. "

Clarens, Free State

La Bri

"Baie lekker gasvrye dorpie en lekker ontspan!"

Clarens, Free State

Accommodation @ The Spa

"Jy kan nie 'n fout maak om Clarens toe te gaan nie, maak nie saak watter tyd van die jaar nie!"

Clarens, Free State

V'Kansi Khaya

"Ongelooflike plek!"

Winburg, Free State

Bougain Villa Guesthouse

"Nie regtig tyd gehad om baie te verken nie, maar die geskiedenisboeke is vol inligting."

Clarens, Free State

Larola Terraces

"Enige iets is beskikbaar in die dorpie insluitend heerlike restaurante. Baie bedrywighede ook beskikbaar vir ons mans wat nie aldag in die winkels wil rondloop nie, soos gholf speel, vlieghengel en ook "River Rafting". Besigtighede soos Golden Gate wat baie naby aan Clarens is, is iets besonders en ook staproetes vir kranige bergklimmers."

Clarens, Free State

Knock Out View

"Die eetplekke (sommige) is baie meer bekostigbaar as wat ek verwag het. Daar is soveel mooi plekke dat mens sommer net kan stap oral heen. Die atmosfeer is feestelik en ontspanne ter gelyke tyd! Ons sal verseker weer gaan!"

Clarens, Free State

La Bri

"Ons is gaande oor die plek. Ons kom kuier ten minste een keer per jaar."

Clarens, Free State

Rooikat Cottage

"'n Definitiewe bestemming om te besoek en te verken! Stunning!"

Bayswater, Free State

Lily Guesthouse

"Dis 'n stil, netjiese buurt. Naby genoeg aan alles wat 'n mens na-ure sal wil doen (restaurante, byvoorbeeld), sowel as oornag. "

Parys, Free State

Rose Acres Guest House

"Parys is 'n droombestemming vir enigiemand wat uit Gauteng se besigheid wil ontsnap. Daar is so baie om te doen dat 'n naweek net nie genoeg is nie. Die besighede is volop en bied 'n groot verskeidenheid. Die dorpie is ook bekostigbaar en die mense baie vriendelik."

Clarens, Free State

Die Kruik

"Dit was ons eerste ervaring van Clarens en wow! Die mense is so behulpsaam en vriendelik. Die plekkie het so diep in my hart geklim, en ek het baie herinneringe wat ek weer saamgebring het terug huistoe."

Universitas, Free State

Edaneg

"It is convenient for malls."

Free State

Barnfires Farmhouse

"Dit was winter en koud maar dis nie die Vrystaat se skuld nie."

Fouriesburg, Free State

Goedgeleë

"Lovely little town! We didn't feel there was much to do in town but if you intend to stay in and read then this is the perfect place. "

Westdene, Free State

Albion B&B

"Daar is 'n hele paar gawe eetplekke in Westdene."

Clarens, Free State

Accommodation @ The Spa

"Baie meer verwag. Buitensporig duur en diens in al die toeristewinkeltjies nie altyd goed nie. Matteplek baie goed en uitstekende waarde vir geld. "

Page
Page 235 - Showing 7021 to 7050
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers