Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7949 resensies.

Parys, Vrystaat

Le Grand Chateau

"Parys is a jewel in the Free State! "

Bloemfontein, Vrystaat

Gloriam @ Dan Pienaar

"Goeie plek om te oornag."

Fouriesburg, Vrystaat

Four Koffie

"There is still a lot I would like to explore. "

Philippolis, Vrystaat

Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street

"Meer winkels sal van toepassing wees anders geen klagtes nie. Pragtige klein dorpie, ek sal definitief weer gaan!"

Bloemfontein, Vrystaat

Grace Cottage

"Robotte werk nie orals nie."

Reitz, Vrystaat

BassFeather Country Lodge

"Baie rustige en fantasiese dorp."

Clarens, Vrystaat

de Minimalist House

"Clarens is 'n lieflike dorpie. Kyk maar eers oral rond, voor jy koop, heelwat van dieselfde goed te koop maar pryse verskil hemelsbreed. Bespreek by restaurante vir etes, anders moet jy maar gaan waar jy 'n plekkie oop kry, en dit is nie noodwendig waarvoor jy lus het nie. Die plaaslike inwoners is baie vriendelik. Oor die algemeen is dit nie 'n groot probleem om parkeerplek te kry nie, maar jy moet soms 'n ent stap om by die winkels ens. uit te kom. Daar is als wat jy nodig het. Jy moet net tyd hê en bietjie rondsnuffel."

Kroonstad, Vrystaat

Berry Lane Gastehuis

"Die Kroonstad Spur was uitstekend."

Vrystaat

Oban Gasteplaas

"I will be back again, the area is a hidden gem, begging to be explored!"

Clarens, Vrystaat

Kahara Maluti Lodge

"Dit was ons eerste keer in Clarens en ons het dit regtig baie geniet. As jy nog nie Clarens besoek het nie moet dit definitief op jou "to do list" gevoeg word."

Vrystaat

Anders @ Koppiesvlei

"Dalk bietjie te koud in die winter. Tog lekker om ooptes en vriendelike mense te beleef."

Clarens, Vrystaat

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue

"One of the most beautiful places we have ever been to. We would recommend Clarens to everyone."

Bloemfontein, Vrystaat

Constantia Guesthouse

"Die ideale verblyf wanneer jy tussen die Kaap en Gauteng per motor reis. Vinnig terug op die N1 om verder te kan ry."

Harrismith, Vrystaat

La La Nathi Country Guest House

"Roads in and around Harrismith needs attention."

Clarens, Vrystaat

Collett House

"Clarens was 'n great ervaring gewees. Het dit baie geniet. Sal dit beslis aanbeveel."

Soutpan, Vrystaat

Truksvy Soutpan

"Regte plaasgevoel. Voel veilig en gemaklik in die great dorpie."

Bloemfontein, Vrystaat

Lily Guesthouse

"Ons was baie verras met hoe skoon en netjies die deel was wat ons gesien het! Naval Hill baie mooi, maar die Stadsraad kan gerus die saal/restaurant opknap. Skande dat dit so in verval staan, terwyl die geleentheid daar is om dit 'n restaurant te maak vanwaar besoekers die stad kan bewonder."

Clarens, Vrystaat

Mont Rouge

"Sal beslis weer gaan kuier."

Vrystaat

Amanzi Game Reserve

"Roads are bad in the Free State."

Clarens, Vrystaat

Die Kruik

"'n Moet vir almal."

Clarens, Vrystaat

Woodlands Retreat Private Property

"Amazing dorpie. Lekker atmosfeer en heerlike kuierplekke. Koffie en croissants by Highland Coffee is iets spesiaal!"

Bloemfontein, Vrystaat

The Homestead

"Die stad is netjieser en skoner as met vorige besoeke."

Theunissen, Vrystaat

Cosmos Chateau B&B

"Ai die paaie. Die Steers en petrolstasie was baie behulpsaam."

Harrismith, Vrystaat

Platberg Self-catering

"Dorpie vuil en verwaarloos. Paaie in baie swak toestand."

Clarens, Vrystaat

La Bri

"Fantastiese toeriste-omgewing!"

Bloemfontein, Vrystaat

The Suburban

"Was hier vir die rugby, Wallis en Springbokke, 1ste besoek aan Bloemfonteinstadium, was 'n lekker ondervinding."

Noordelike Vrystaat, Vrystaat

De Rust Private Nature Reserve

"Bokkieweek so nie 'n persoonlike keuse bestemming."

Blad
Blad 58 - Wys 1711 tot 1740
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang