Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.

Trompsburg, Vrystaat

Bytenkant Roastery and Rooms

"Die dorp se paaie is 'n nagmerrie. Die pad is vol dongas en nie aan te beveel vir lae motors nie. Die beste pad is regdeur die dorp tot by die skool en dan regs tot by Snobs Coffee."

Bloemfontein, Vrystaat

Bel Tramonto

"Bloemfontein het heerlike kuierplekke. "

Bloemfontein, Vrystaat

Charrie's Corner

"The roads are absolutely riddled with potholes! Visitors need to be very careful please."

Vrede, Vrystaat

Draai-Ma-In

"Erg om die toestand van die paaie te sien."

Clarens, Vrystaat

Odendaal’s Ridge

"Slegte grondpaaie en geen ordentlike winkels om al jou kruideniers vir die kuier te koop nie, so pak dit maar eerder in. Dis 'n asemrowende omgewing en die moeite werd om te besoek. Lekker wandelpaaie en 'n ontspanne atmosfeer. Oulike klein winkeltjies om te besoek. Vriendelike mense."

Bloemfontein, Vrystaat

Nobis House

"Stap as jy kan, gebruik slegs taxis as die afstande te ver raak, maar geniet tog die kuiers in Bloem."

Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage

"Pragtige omgewing en natuurskoon."

Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Rebokkop

"Mooi en het toekomstige vakansieverblyf gesien daar."

Winburg, Vrystaat

Bougain Villa Guesthouse

"Goeie oornagbestemming."

Vrystaat

Buffelcor Blikkiesdorp

"Die slegte paaie is 'n yslike probleem."

Frankfort, Vrystaat

Oakview

"Was baie beÏndruk met Frankfort. Dit is 'n mooi, goed instandgehoude dorp."

Parys, Vrystaat

The Place Boutique Guesthouse

"Parys is clean and a lovely place."

Philippolis, Vrystaat

Kanon Guest House

"Oulike dorpie met lekker eetplekkies. Ons kan 'Ouma Anna' aanbeveel."

Parys, Vrystaat

Six Second Avenue

"Die rivier het af gekom. Baie mooi."

Bloemfontein, Vrystaat

Lochs Hoek Country House

"Atmosfeer vorm 'n bietjie gespanne en die stad is nie aantreklik of skoon nie."

Clarens, Vrystaat

The Courtyard Guest House

"Had a very good stay with lovely shops and restaurants."

Bloemfontein, Vrystaat

Fevertree Cottage

"April 2020 was our first visit in Bloemfontein. We were very impressed."

Trompsburg, Vrystaat

Bytenkant Roastery and Rooms

"A great place to stopover on the Cape-Gauteng route."

Clarens, Vrystaat

de Minimalist House

"Die besoek was om voëls af te neem, nie baie voëls of wild nie, maar die berge is waaroor dit gaan.Die mense is vriendelik, net meer inligting oor die dorp is nodig. Het nie 'n inligtingskantoor met kaarte en inligting nie. Ook inligting op internet is ook nie baie korrek nie. Afgesien van dit het ons onsself terdeë geniet. Het lekker gerus."

Clarens, Vrystaat

Stonehaven Clarens

"A chilled, artsy vibe."

Clarens, Vrystaat

Studio 28 Clarens

"Golden Gate is 'n moet."

Bloemfontein, Vrystaat

Anri Guest House

"Lekker plek om te ontspan, met 'n rustige, amper plattelandse, atmosfeer. Maar met alles wat jy in 'n groot metro stad wil hê. Sal sê minder dinge vir kinders en tieners om te doen."

Parys, Vrystaat

Six Second Avenue

"Groot verbetering die afgelope 5 jaar."

Clarens, Vrystaat

Kiara Lodge

"In Clarens voel dit of die tyd gaan stilstaan het."

Clarens, Vrystaat

Views

"Lastige Karwagte. Pragtig en vriendelik. Paaie raak gevaarlik."

Clarens, Vrystaat

Jovali

"Ek sal defnitief weer 'n draai daar maak."

Blad
Blad 80 - Wys 2371 tot 2400
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang