Verified Reviews
George
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in George
Rated 4.7 out of 5 based on 1021 reviews.
"Mooiste strand met nog klein seediertjies verkrygbaar op die rotse. Die kinders sal dit baie geniet. Sentraal geleë."
"George is such a beautiful little town and the people are so friendly."
"Ry die berg van bo uit. Dis beslis die moeite werd en is boonop goedkoop. Die vervoermuseum is ingesluit by die kaartjie en vorm 'n puik dag vir die familie saam met die 'power van' rit."
"Dis 'n baie lekker vakansiedorp, sal volgende keer langer wil vertoef."
"'n Baie rustige en veilige plek en veral die skoonheid is oplettend. Die uitstekende instandhouding van die omgewing het ek lanklaas teëgekom in hoeveel waarde word daar nog aangeheg, mooi so!"
"Amazing. Easy to get to shops as well as to other places to visit. Beautiful scenery and I just love the not so busy atmosphere."
"Baie netjiese omgewing en nie in die bedrywige deel van George nie, maar wel naby die hospitaal indien jy dit sou nodig kry."
"Dis 'n rustige stil en natuurskoon area naby alle geriewe en winkels. Baie sentraal geleë en ook nie ver van bekende toeriste aantreklikhede nie."