Geverifieerde Resensie

George

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in George bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1021 resensies.

Campher's Drift, George

Aziza Guest House

"Baie stil, veilige area."

George

Willow Cottage

"Die heel beste gholfbane almal naby mekaar!"

Heroldsbaai, George

Dut Hut

"Mooiste strand met nog klein seediertjies verkrygbaar op die rotse. Die kinders sal dit baie geniet. Sentraal geleë."

George

Blue Whale Resort

"George is baie sentraal geleë."

George

Lientjies Overnight

"Mal oor George. Nog plaasatmosfeer, maar ook inkopieparadys."

Heroldsbaai, George

Oupa se Pitte Top Unit

"Ideaal vir 'n rustige vakansie, met baie aktiviteite naby genoeg."

George

Garden Route Lekkerte Le Vallia

"George is such a beautiful little town and the people are so friendly."

George

ArendsRus Country Resort

"Red Berry Farm is 'n verpligte stop."

George

Plaas Knoetzie Kamma

"Ry die berg van bo uit. Dis beslis die moeite werd en is boonop goedkoop. Die vervoermuseum is ingesluit by die kaartjie en vorm 'n puik dag vir die familie saam met die 'power van' rit."

George

ArendsRus Country Resort

"Ek wil daar gaan bly."

George

Garden Route Lekkerte Le Vallia

"Dis 'n baie lekker vakansiedorp, sal volgende keer langer wil vertoef."

Heroldsbaai, George

Dut Hut

"'n Baie rustige en veilige plek en veral die skoonheid is oplettend. Die uitstekende instandhouding van die omgewing het ek lanklaas teëgekom in hoeveel waarde word daar nog aangeheg, mooi so!"

Denvar Park, George

Dolphins Self Catering Accomodation

"Snags is daar blawwende honde wat jou slaap versteur."

Heatherlands, George

57 on Plover

"Stil en veilige buurt."

Heatherlands, George

Rozenhof Gaste Eenhede

"Dit is 'n veilige omgewing en binne bereik van die sakekern."

Heather Park, George

Pine Cone Corner

"Amazing. Easy to get to shops as well as to other places to visit. Beautiful scenery and I just love the not so busy atmosphere."

Heroldsbaai, George

Oupa se Pitte Top Unit

"Heroldsbaai was fanatsies! Was 'n heerlike vakansie."

Heatherlands, George

Outeniqua enRoute

"Baie netjiese omgewing en nie in die bedrywige deel van George nie, maar wel naby die hospitaal indien jy dit sou nodig kry."

Bodorp, George

42 On Adderley

"Dis 'n rustige stil en natuurskoon area naby alle geriewe en winkels. Baie sentraal geleë en ook nie ver van bekende toeriste aantreklikhede nie."

Campher's Drift, George

8 on Wright

"Pragtige omgewing."

George

Kingfisher's Nest

"Heerlike vakansieplek met nabygeleë plekke om te besoek."

George

Lientjies Overnight

"Netjiese en skoon stad wat alles bied wat 'n groter stad ook bied."

Heroldsbaai, George

Dut Hut

"Heerlike seevakansie plek."

Heroldsbaai, George

Oupa se Pitte Top Unit

"Heroldsbaai is pragtig."

George

The Farmhouse

"George is 'n pragtige dorp met baie besienswaardighede en potensiaal."

George

Willow Cottage

"Een van die mooiste dorpe in SA."

Blad
Blad 29 - Wys 841 tot 870
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang