Geverifieerde Resensie
Jeffreys Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Jeffreys Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 739 resensies.
"Sal Wavecrest altyd aanbeveel ons het self daar gebly en elke dag was soos vakansie. Kan gerus na die paaie kyk."
Marina Martinique, Jeffreysbaai
La Caribe 55"Definitief 'n plek om te besoek. Baie sentraal en baie om te doen en te sien in die omgewing."
"Dit is een van die mooiste plekke in die Oos-Kaap, maar die paaie is in 'n slegte toestand."
Marina Martinique, Jeffreysbaai
17 Claptons"Oulike plekkie met goeie ligging en veiligheid en komplekse is ten alle tye skoon en netjies. "
"Jeffreysbaai is 'n wonderlike vakansiebestemming vir ouers met klein kinders. Het genoeg gehad om ons kinders mee besig te hou."
"Uitstekende dorp vir toeriste. Dis net 'n groot en verskriklik jammerte dat die plaaslike Munisipaliteit die dorp se algehele infrastruktuur so laat verwaarloos, met spesifieke verwysing na die strande en die padnetwerk. "