Geverifieerde Resensie

Kalahari

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kalahari bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1921 resensies.

Die Rand, Kalahari

Stiltevrede

"Slegs vir oornag."

Augrabies, Kalahari

Augrabies Valle Guesthouse

"Augrabies is 'n fantastiese bestemming, en vir die natuurliefhebber is dit 'n moet!"

Augrabies, Kalahari

The Quiver Tree Guesthouse

"Sal baie graag langer hier wou vertoef! "

Keimoes, Kalahari

Kokerboom Lodge

"Klein dorpie, maar vriendelike mense."

Kuruman, Kalahari

Azalea Guest House

"Kuruman self het baie opknapping nodig. Die Moffat Museum is pragtig, atmosferies, en ongelooflik histories. Onlangs gerestoureer. Definitief die moeite werd om dit te besoek. Daar is 'n probleem van diefstal in Kuruman, so wees maar bewus van jou omgewing. Die nuwe Checkers Mall is aangenaam om te besoek."

Augrabies, Kalahari

The Quiver Tree Guesthouse

"Het nie lank oorgebly nie, net die Waterval besoek. Augrabies Nasionale Park word goed bestuur. Restaurant is heerlik om by te eet. "

Augrabies, Kalahari

The Quiver Tree Guesthouse

"Ons het net die Augrabies Waterval besoek. Dit was in die geheel 'n baie positiewe ervaring en redelike waarde vir geld."

Upington, Kalahari

Gemütlich Guest House

"Ons ervaar die dorp meer as 'n deurgangsroete en het nie tyd spandeer in die dorp self anders as oorslaap nie."

Upington, Kalahari

Kleinbegin Olienhout Accommodation

"Alles wat jy nodig het is hier beskikbaar. Dit is 'n mooi, netjiese dorp."

Keidebees, Kalahari

Desert Palace Hotel

"Sal enige tyd weer besoek."

Kalahari

Zoutpanputs Game Farm

"Die beste ontvlugting van die wêreld se sorge en ellendes! Kgalagadi is in my bloed. My geboortegrond! "

Upington, Kalahari

Kleinbegin Olienhout Accommodation

"Dit is vir my 'n goeie rusplek op pad na Potchefstroom of op pad terug na my land Namibië."

Kuruman, Kalahari

Safari Travelodge

"Die oog is pragtig om te gaan sien, met al die visse. Die Moffat Mission was baie interessant."

Groen Kalahari, Kalahari

Ruimland Gastehuise & Selfsorg

"Eersteklas toeristeattraksies, lekker rustig en geen of min besige paaie. Lekker gekuier in die Kalahari, met die hoogtepunt natuurlik ons kuier in die Kgalagadi Oorgrenspark!"

Kuruman, Kalahari

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering

"Die oog is iets uniek aan Kuruman."

Keimoes, Kalahari

Kokerboom Lodge

"'n Mooi dorpie met vriendelike mense!"

Augrabies, Kalahari

The Quiver Tree Guesthouse

"Interesting area, definitely worth a longer stay."

Kakamas, Kalahari

Kakamas Hotel

"Interessante klein dorpie met Pienk Padstal as hoogtepunt."

Keimoes, Kalahari

Kokerboom Lodge

"Keimoes/Kakamas is pragtig en ons het die mense se vriendelikheid baie waardeer. Lekker wyn, vrugte ens."

Die Rand, Kalahari

Die Kalahari-Huis Guesthouse

"Baie goeie, veilige en gevestigde buurt in Upington. Naby Kalahari Mall."

Augrabies, Kalahari

The Quiver Tree Guesthouse

"Dink die Augrabiesvalle en Moonrock is iets om te sien. Dorpie Kakamas met Pienk padstal is oulik om te besoek. Vir gewone vakansie nie verder vreeslik veel om te doen tensy jy miskien 'n fietsryer is nie. Maar vir 'n dag of 2 was dit heerlik!"

Upington, Kalahari

Kleinbegin Olienhout Accommodation

"'n Dorp in die Noord-Kaap met alles wat 'n mens nodig het."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Bly maar mooi."

Keimoes, Kalahari

Ou Skool Guest House

"Pragtige dorpie met mooi mense, mens voel veilig."

Augrabies, Kalahari

Khamkirri

"Pragtige plek! Die valle is asemrowend."

Blad
Blad 59 - Wys 1741 tot 1770
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang