Geverifieerde Resensie

Overberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6306 resensies.

Struisbaai, Overberg

Rus 'n Bietjie

"Absoluut uitstekend en veilig met pragtige natuurskoon en goeie infrastruktuur."

Hermanus, Overberg

Katinka Self-catering

"Hermanus is 'n skoon en netjiese dorp. 'n Pragtige omgewing."

Gansbaai, Overberg

Sunset Bliss

"Gansbaai is een van ons gunstelingplekke in die Suid-Kaap met baie interessante winkeltjies en die pragtige see."

Overberg

Fossil Hills Stone Cottage

"Beauty and tranquility. "

Overberg

Bertus se Huisie

"Caledon is die skoonste dorp wat ek in 'n lang tyd gesien het, hulle kan voorwaar trots wees op hul prag dorp!"

Hermanus, Overberg

Troon Beach Cottage

"The perfect weekend getaway from Cape Town."

Grabouw, Overberg

Houw Hoek Hotel

"Veilig, hoop covid-situasie klaar op, dan kom ons weer."

Witsand, Overberg

@ The C right in front on the C

"Baie stil in wintermaande. Min aktiwiteite of besienswaardighede, maar natuurskoon en strand baie mooi."

Swellendam, Overberg

Wildebraam Berry Estate

"Pragtige dorp en omgewing!"

Witsand, Overberg

Net Net Holiday Home

"Witsand is a beautiful seaside holiday resort sort of place."

Pearly Beach, Overberg

Milkwood Cottage

"If you want a peaceful place to escape to then Pearly Beach it that place. Chat to the locals where the safest beach is for swimming as some sections are not suitable. If you're a fisherman, it's win win all the way. The local General Dealer at the resort stocks a wide range of groceries which is always fresh. No need to travel far. A very friendly and helpful town."

Pearly Beach, Overberg

Pearly Cove

"Dit is 'n baie rustige, veilige en pragtige plek om te aanskou. Ek sal dit beslis weer in die toekoms besoek."

Struisbaai, Overberg

Amia House

"Juweel van 'n dorpie - sal nie omgee om self 'n huisie daar te hê nie."

Gansbaai, Overberg

Sunset Bliss

"Baie lief vir Gansbaai omgewing en sal altyd weer in die omgewing gaan ontspan."

Overberg

Black Oystercatcher Cottages

"Very beautiful place with a lot of little hidden gems I would love to explore on my next trip."

Overberg

Bertus se Huisie

"Een van my gunsteling streke in ons land."

Swellendam, Overberg

Arumvale Country Retreat

"Swellendam is like a little piece of heaven in the Langeberg Hermitage valley. We have already booked 2 more visits in the surroundings! #hooked"

Greyton, Overberg

Mount Grace Country House

"Uitstekende dorpie. Rustigheid en die sneeu en berguitsigte was baie mooi. Saterdag rustig deur die dorpie gestap en by talle eetplekkies en kunsgalerye aangedoen. Almal werk saam sodat Greyton (Kaapse finalis) Dorp van die Jaar wen, oral in die dorp is baniere aan die pale. Het baie mooi alternatiewe verblyf gekry, maar moes Vrydag en Saterdag by verskillende plekke oornag."

Greyton, Overberg

4 on Regent

"Ons het die rustigheid baie geniet. Kinders ry fiets in die strate. Mooiste staproetes in en om die dorp."

Overberg

De Uijlenes

"Overberg - een van die pragtigste streke binne ons pragtige Kaapland!"

Malgas, Overberg

Staples House

"Everyone os so friendly!"

Greyton, Overberg

Mount Grace Country House

"Greyton lyk na 'n awesome plek, sal weer Greyton toe gaan."

Hermanus, Overberg

Dolphin Apartments

"Regtige baie pragtige plek. Baie skoon omgewing."

Bredasdorp, Overberg

Haus Barbara Guest House

"Wat 'n lekker klein dorpie. In die midde van ander dorpe soos Napier, Aghulas en Arniston wat ons gaan verken het."

Hermanus, Overberg

Karibu Self-catering Accommodation

"Baie goeie bestemming met variasie van dinge om te doen. Ons het die Fernkloofdagstaproetes baie geniet en tot by die berghut gestap. Die uitsig daarvandaan is ongelooflik."

Gansbaai, Overberg

Zeezicht Oceanfront

"Pragtige, rustige dorp."

Overberg

Fossil Hills Stone Cottage

"Dit is iets om te beleef."

Hermanus, Overberg

Kockies

"Die voetslaan-pad al langs die see vanaf Grotto strand tot Vermont is 'n pluspunt! Dit is lekker om te sien hoeveel persone daarvan gebruik maak en al die honde wat die daaglikse wandeling geniet. Genoeg eetplekke om van te kies asook wynplase."

Greyton, Overberg

Poplier Huis

"Greyton is absoluut die moeite werd om te besoek."

Blad
Blad 103 - Wys 3061 tot 3090
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang