Geverifieerde Resensie
Overberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Overberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 6238 resensies.
"Gansbaai is skoon. Dit is 'n pragtige dorpie en die netheid is dadelik met aankoms opvallend. Ek het reeds Gansbaai vir vriende en familie aanbeveel."
"Skoon, netjiese dorp met pragtige geboue. Oornagstop te kort! Sou langer wou bly."
"Ons het hier kom aftree, so ek kan Kleinmond beslis aanbeveel. Die dorp het alles wat jy nodig het."
"Absolutely love Greyton. The perfect countryside getaway for nature lovers as well as art lovers. Horses roam freely and the nature reserve has beautiful hikes for the unfit and the super fit. Many restaurants and coffee shops which is great if you want a mix of self-catering and also be able to enjoy a dinner or lunch out without having to drive a great distance. We happened to be there during the art weekend - this was a wonderful experience."
"Hermanus is besig maar altyd lekker. Onrus is 'n spesiale plek en rustiger verblyf as Hermanus self."
"The place to stay when you are looking for beautiful nature and fynbos, close walking distance to the sea in a quiet surrounding, where the majestic mountains and the sea are your best company!"
"Hermanus is altyd die plek vir my om bietjie weg te breek van die stand en sy gevoel. Geniet dit om daar te wees."
"Op Vrydae en Saterdae sal jy markte raakloop - self so naby as by Baardskeerdersbos."
"Baie rustige dorpie as jy wil wegbreek met al die nodige winkels en dit is alles baie naby."
"Pragtige dorp met die mooiste kerk. Besoek gerus die museum. Dorp het heerlike eetplekke, probeer gerus Republiek van Swellendam."