Geverifieerde Resensie

Gqeberha (Port Elizabeth)

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gqeberha (Port Elizabeth) bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 826 resensies.

Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth)

Conifer Beach House

"Baie netjies plek! Heerlike klimaat gedurende Maart."

Cannonville, Gqeberha (Port Elizabeth)

Emerald Cottage

"Hiervandaan kan die Addo Olifantpark maklik bereik word en die omliggende area is iets besonders om te besoek."

Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

Waters Edge

"Bluewater Bay bly een van ons gunsteling-bestemmings."

Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

Bluewater Reservations

"Die dorpie self is pragtig en netjies skoon."

Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth)

The Olde House

"Alles was baie netjies en skoon. Hou dit so."

Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Millard Crescent Guest House

"Good suburb just few minutes from the bustling area of Humewood which has beaches, shopping malls, etc. "

Gqeberha (Port Elizabeth)

Paxton Hotel

"Die Oceanarium is waarde vir geld en die moeite werd om besigtig!"

Cannonville, Gqeberha (Port Elizabeth)

Emerald Cottage

"As jy in een van die gastehuise teen die rivier bly, moontlik, maar andersins is daar bitter min om te doen behalwe om Addo toe te gaan as jy nie visvang of op die rivier in 'n bootjie rondjaag nie."

Blad
Blad 28 - Wys 811 tot 826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang