Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Summerstrand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Summerstrand bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 209 resensies.

Somerstrand

Aloe Manna Self Catering Guest House

"Dit is 'n heerlike vakansie bestemming."

Somerstrand

Cape Flame Guest House

"Central to everything."

Somerstrand

Algoa Guest House

"Always a lovely area of Port Elizabeth, right on the beach with a fabulous beachfront to run and cycle, in safe and secure surroundings. Let's not forget all the restaurants!"

Somerstrand

Brighton Mews Guest Suites

"Somerstrand is 'n lieflike area. Die strande is skoon en veilig"

Somerstrand

At Home Lodge

"A lovely place!"

Somerstrand

Brighton Mews Guest Suites

"Somerstrand is 'n pragtige strand wat baie netjies is en 'n goeie indruk skep met baie lekker dinge om te doen."

Somerstrand

Onse Khaya Lodging and Conferencing

"Heerlike strande en restaurante en 'n klein winkeltjie wat draairoomys verkoop. Dis mos vakansie!"

Somerstrand

Brighton Mews Guest Suites

"Naby lughawe en toeriste aantreklikhede, maar het 'n rustige gevoel."

Somerstrand

Alcyone

"Netjies en skoon plek. Wonderlike strand."

Somerstrand

Sharwood Place

"Die casino is pragtig. Die restaurante met die see uitsigte is ook n moet om te besoek."

Somerstrand

Summerstrand Beachfront Apartment

"Ons sal beslis weer gebruik maak van Somerstrand."

Somerstrand

Keiskama B&B

"Baie goed geleë en baie maklik om by snelweg uit te kom. Dit is by die lughawe. "

Somerstrand

Kingfisher Guest House

"Skoon. Vriendelike mense. Lieflike restaurante."

Somerstrand

At Home Lodge

"Nice beach front."

Somerstrand

Splash Guest House

"Perfect... very windy, but if you've booked there, that's what you'll get. Loved it."

Somerstrand

Aloe Manna Self Catering Guest House

"Alle geriewe is in die nabyheid."

Somerstrand

Brighton Mews Guest Suites

"Baie lekker eetplekke en dit is naby die strand."

Somerstrand

Brighton Mews Guest Suites

"Somerstrand is sentraal genoeg vir alle aktiwiteite. Die strand is skoon en bereikbaar te voet, het netjiese en oulike restaurante, 'n pragtige see en baie vriendelike mense."

Somerstrand

Brighton Mews Guest Suites

"Dis 'n gewilde strand met heelwat restaurante en wegneemeetplekke. Veilig om langs die see te draf of stap. Gelukkig was die vakansietoeloop grotendeels verby toe ons daar was."

Somerstrand

At Home Lodge

"Enige mense wat hou van kuier se droom. Ons plaasjapies kry 'n bietjie swaar."

Somerstrand

Beachwalk Bed and Breakfast

"Ek sal graag Somerstrand wil ervaar in nie so 'n besige tyd nie."

Somerstrand

Admiral's Lodge

"Awesome, great restaurants."

Somerstrand

Hobie Beach Guest House

"Heerlik naby die see met klomp lekker dinge om te doen. Binne loopafstand vanaf goeie restaurante en eetplekke. Baie veilige en skoon strand."

Somerstrand

Brighton Mews Guest Suites

"Dit is wonderlik, pragtig en baie gerieflik."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem