Geverifieerde Resensie

Sunday's River Valley

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunday's River Valley bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 329 resensies.

Addo, Sondagsriviervallei

Homestead B&B

"Na baie jare het ons die besoek aan Addo Olifantpark geniet. Dat ons wel oorgeslaap het buite die park was geensins die probleem wat ons gedink het nie."

Addo, Sondagsriviervallei

Zuurberg Mountain Village

"Baie lekker gewees. Ons het baie diere gesien en die olifante was fantasties. Sal weer kom. "

Addo-olifantpark, Sondagsriviervallei

Addo Dung Beetle Guest Farm

"They have an excellent restaurant - delicious food. Neat facilities. Helpful staff. A wonderful experience."

Addo-olifantpark, Sondagsriviervallei

Stable Cottages

"Die toer was baie interessant en leersaam gewees. Die gids het ons vanaf die Die Elephant House gery en die toer met ons gedoen. "

Colchester, Sondagsriviervallei

Sundays Mouth Guesthouse

"Perfekte verblyf vir ingang na Addo Park van die Suide."

Addo-olifantpark, Sondagsriviervallei

De Old Drift Guest Farm

"Restaurant se personeel was BAIE vriendelik en behulpsaam. Iets wat mens nie meer aldag in ons mooi land teëkom nie."

Cannonville, Sondagsriviervallei

Emerald Cottage

"Hiervandaan kan die Addo Olifantpark maklik bereik word en die omliggende area is iets besonders om te besoek."

Bluewater Bay, Sondagsriviervallei

Waters Edge

"Bluewater Bay bly een van ons gunsteling-bestemmings."

Bluewater Bay, Sondagsriviervallei

Bluewater Reservations

"Die dorpie self is pragtig en netjies skoon."

Addo-olifantpark, Sondagsriviervallei

Addo Dung Beetle Guest Farm

"Baie lekker plek om diere te besigtig: baie olifante en ander diere gesien."

Kirkwood, Sondagsriviervallei

Chameleon Accommodation

"Pragtige omgewing met al die sitrusbome. "

Sunland, Sondagsriviervallei

Kududu Guest House

"Sunland se ligging is goed - lekker naby aan Addo, en nie te ver uit roete na Oos-Kaapse kus nie."

Cannonville, Sondagsriviervallei

Emerald Cottage

"As jy in een van die gastehuise teen die rivier bly, moontlik, maar andersins is daar bitter min om te doen behalwe om Addo toe te gaan as jy nie visvang of op die rivier in 'n bootjie rondjaag nie."

Kirkwood, Sondagsriviervallei

Chameleon Accommodation

"Dit is 'n mooi dorp in 'n mooi omgewing."

Kirkwood, Sondagsriviervallei

Chameleon Accommodation

"While in Kirkwood, we enjoyed eating at the Kronenhof restaurant. "

Addo-olifantpark, Sondagsriviervallei

Stable Cottages

"Unfortunately the weather was not in our favour, but am sure that the local community was very pleased with the rain. Park is definitely worth visiting, but the thickness of the indigineous bush does limit visibility. We drove around in the rain for some eight hours - saw only seven elephants (six separate sightings), but enjoyed the other wildlife & varied topography. Roads & visitor facilities well maintained. Ate late afternoon at the Cattle Baron Restaurant (venison hotpot), which was again very good value for money - suggest however that one books early as the indoor facility seems to fill up quickly. "

Blad
Blad 11 - Wys 301 tot 329
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang