Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6547 resensies.

Velddrif, Weskus

The Liferboat

"Baie intressante plek."

Paternoster, Weskus

Sea Pearl

"Pragtige vissersdorpie. Heerlike restaurante. Die Seekat was tops!"

Paternoster, Weskus

Habibi 1

"I have always wanted to visit Paternoster and finally got to it. Loved it, only regret I didn't make it a few days more. Beautiful town, with friendly people."

Lambertsbaai, Weskus

Albatross No. 1

"Ongelukkig was die eiland toe vir toeriste terwyl ons daar was. Heerlik geëet by Roestyd."

Jacobsbaai, Weskus

De Ware Jacob

"Goeie plek vir vakansie by die see."

Yzerfontein, Weskus

NetReg

"Rustig, veilig, netjies, ryafstand vanaf Paternoster, Langebaan ens. Ek wens ek kon daar woon."

Paternoster, Weskus

Dunesberry

"Best place ever!"

Jacobsbaai, Weskus

Verdoesie

"Oulike seedorpie waar jy waarlik gaan rus."

Paternoster, Weskus

Malmok

"'n Pragtige Weskus-dorp. Sal verseker weer wil gaan. Die strande was net nie altyd skoon nie. Rommel en dooie robbe het op die strand gelê."

Paternoster, Weskus

Potters Rest Studio 1

"Rustige klein dorp. Lekker wegbreek van die gewoel en geraas."

Paternoster, Weskus

Milky Way

"Pragtige dorp, mal daaroor."

Langebaan, Weskus

Speranza

"Lekker kos by die restaurante."

Langebaan, Weskus

Aloe Villas

"Lekker seekos by die restaurante."

Langebaan, Weskus

Big Bay Lagoon Studios

"The ideal destination for people with a love for the ocean and water sports."

St. Helenabaai, Weskus

Whale n Daisy

"Beautiful, peaceful and nature at its best."

Jacobsbaai, Weskus

Bayside Luxury Studios

"A very peaceful, quiet, tranquil place."

Langebaan, Weskus

Villa 2

"Puik toerisme-bestemming."

Doringbaai, Weskus

Thornbay Accommodation

"Doringbaai is klein maar 'n mooi plekkie met lekker wynproe. Mooi Weskus-plekkie."

Lambertsbaai, Weskus

Raston Guest House

"Baie lekker kuierplek, kliëntvriendelik en sal ek definitief aanbeveel vir ander."

Jacobsbaai, Weskus

Die Jacobsdaller

"Baie rustige dorpie wat kalmte vir jou gemoed gee. Heerlike vakansiebestemming. Baie naby aan ander dorpe. Gemaklike ryafstand na ander dorpe."

Langebaan, Weskus

Fantastic C

"Dit is perfek geleë."

Velddrif, Weskus

River & Sea

"Baie vriendelikke en behulpsame mense."

Paternoster, Weskus

Harvest Moon

"Great little town with amazing people. Lots to see and do."

Yzerfontein, Weskus

Blombosch Game Lodge

"Average experience - lots of stern-sounding signs on the beach. Inform the public but unnecessary imperative tone."

St. Helenabaai, Weskus

St Helena Bay Hotel

"Baie oulike plekkies om te sien en lekker eetplekke."

Velddrif, Weskus

Die Wilde Gans

"Wonderlike plek met vriendelike mense."

Langebaan, Weskus

On the Beach 1

"Our stay was out of season. I do think in season will be a nightmare due to the traffic, therefore pick your times for staying over carefully."

Paternoster, Weskus

The Loft

"A lovely old fishing village with great restaurants and a must see in my books."

Jacobsbaai, Weskus

De Loft

"Goed geleë van al die omliggende "hussle and bussle" met die voordeel van die rustigheid en privaatheid wat die omgewing bring."

Blad
Blad 15 - Wys 421 tot 450
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang