Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6636 resensies.
"Dis pragtig, rustig en skoon. Ligging perfek om bedags uit te ry na Darling en Langebaan. Lieflike strand!"
"Lekker vakansiebestemming met baie in die omgewing om te besigtig en te geniet. So 'n mooi omgewing en goedkoop plekke te eet en te besigtig. Ons kom verseker vir die 11de jaar weer."
"Jacobsbaai is so kalm en rustig. Jy is super veilig en kan vir ure gaan stap teen die see. Sal dit definitief aanbeveel vir 'n romantiese wegbreek."
"Tydens die afseioen is daar nie juis veel te doen nie en die strande is baie beperk en lyk baie gevaarlik om alleen te besoek."
"Friendly locals and visitors. Apparently the safest place on the West Coast. A must is the bakery! Definitely going back."
"Ons het nie regtig Langebaan besoek nie, maar Mykonos en Paradise Beach is fantasties!"
"Unless you bring your own entertainment (in the form of a boat), I don't think there are many things to do. Great place to just relax and enjoy nature and friends and family."
"Jacobsbaai se ongereptheid, verskeie baaie, kalm en rustige omgewing, maak dit die ideale wegbreekplek vir die wat 'n rusige omgewing verkies."
"Everyone should visit Paternoster at least once in their lives! It is quaint and breathtaking!"