Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6547 resensies.
"It has a shopping mall and has all the main stores. The potholes in the roads should be fixed."
"Wens daar was meer dinge om te doen en plekke om te sien in en om Lambertsbaai. Tensy daar is en mens is net nie bewus daarvan."
"Dis 'n oulike klein vakansiedorpie, kom net voorbereid daar is nie veel te koop nie, net 'n klein kafee. "
"Such a beautiful village with lots of restaurants and pubs and beautiful scenery. "
"Lamberts Bay was disappointing as a destination. Although the beach was lovely, the small town was not inviting with few dining options."
"Paternoster is die vakansieplek waarheen ek elke jaar sal gaan. Gasvryheid, veiligheid, see en hul mense. Baie om te doen en te sien."
"Yzerfontein bied deesdae iets van alles - 'n wye verskeidenheid restaurante, veilige wandelpaadjies, 'n onverbeterlike lang strand en dis boonop baie na aan Kaapstad geleë."
"Ons is so lief vir Paternoster! Stil, rustige dorp vir 'n goeie wegbreek!"
"Lekker plekkies en restaurante om te besoek. Selfs die omliggende dorpies soos Jacobsbaai en Saldanha is naby."
"Pragtige dorpie - ek is al baie jare verlief op die plekkie, maar hierdie was my eerste naweekbesoek en ek was beslis nie teleurgesteld nie - vriendelike mense, lekker eetplekke in die onmiddelike omgewing. Die perfekte plek om te gaan om te ontspan! Naby genoeg aan Vredenburg en ander omliggende dorpies om vir uitstappies te gaan."