Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Shaka's Rock (82)
Thompsonsbaai (133)
Williard's Beach (100)
Zimbali (68)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (432)
B&Bs (7)
Hotelle (4)
Gastehuise (20)
Selfsorg-eenhede (401)

Resensies van Ballito

4.6 / 5  
volgens 508 resensies
Lees regte resensies van Ballito van 508 geverifieerde gaste.
Indien jy Ballito besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ballito.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ballito akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ballito Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ballito Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
25% af Weeksdae!
Vanaf
R1 190
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Williard's Beach, Ballito

Sans Place Ballito is 'n lieflike, ruim woonstel teen die water in Ballito. Die woonstel het slaapplek vir 4 persone en is agter 'n hek in 'n veilige kompleks geleë. Die woonstel bied direkte toegang tot die strand...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ballito

La Residence is ’n gastehuis in Ballito wat deur die eienaar bestuur word. Die gastehuis is sowat 500 m vanaf Willard Beach, restaurante, en ander besienswaardighede in die area. Verblyf word in 2 eenhede gebie...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Ballito

La Ballito 1101 is in 'n veilige kompleks in Ballito. Dié selfsorgwoonstel is ten volle gemeubileer en sy ligging is puik - oorkant die swemstrand en langs 'n winkelsentrum. Die woonstel bied slaapplek vir 4 mense...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ballito

Moderne drieslaapkamer-woonstel geleë op die rotse en die water se rand van die pragtige kusdorpie, Ballito, Noordkus, KwaZulu-Natal. Sunshowers Ballito is deel van die woonstelblok met die naam Vallen Lodge. Ons ...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Salt Rock, Ballito

Club Road is 'n bekoorlike selfsorg-herehuis in Umhlali Beach in Shaka's Rock. Hierdie vakansiehuis is ideaal naby die Salt Rock Mountain-strand, 'n paar restaurante en 'n motorrit weg van ander besienswaardighede i...

Vanaf
R1 497
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock, Ballito

Parissa Paradise is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 6 gaste in 'n sekuriteitskompleks in Shaka's Rock. Dié dubbelverdiepingwoonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n plafonwaaier, koni...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ballito

Baobab On Sea is 'n uitstekende gastehuis 'n paar minute van die strand, winkels en restaurante af. Dis ideaal vir somer- en wintervakansies in Ballito. Gerieflike akkommodasie word in 5 dubbelkamers met 6 badkame...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 950
R3 358
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Ballito

The Lily Pad on Simbithi Eco-Estate is 'n luukse selfsorg-lodge op die Simbithi Eco-Estate. Die landgoed spog met verskeie geriewe en doendinge en is sowat 24,5 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Dié ruim...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Salt Rock, Ballito

Blue Skies is in Salt Rock geleë, 'n klein dorpie noord van Ballito en Shaka’s Rock aan die Dolfynkus van KwaZulu-Natal. Die dorp is 'n gewilde vakansie-bestemming vir baie plaaslike Suid-Afrikaners en bekend vir...

Vanaf
R8 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Salt Rock, Ballito

The Beach House is in Salt Rock aan Dolfynkus en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die huis het lugversorging en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Ballito akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Dolfynkus blad indien jy na meer Dolfynkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za