Indien jy Bethlehem besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bethlehem.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bethlehem Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bethlehem accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bethlehem akkommodasie
Bladsy 4 - 49 lekke plekke om te bly
Birch Bush bied gastehuisverblyf aan sake- en ontspanningsreisigers en is sentraal geleë in Bethlehem in die Vrysta...
The Highland Inn is geleë in Kerkstraat 60 in Betlehem en bestaan uit 8 uiters netjiese, semi-selfsorgkamers en 5 s...
Kaleb Landgoed Gastehuis is 'n pragtige, netjiese selfsorghuis in Bethlehem in die Vrystaat. Die huis bied slaapple...
Favour House nooi gaste uit om die rustigheid van die Oos-Vrystaat te beleef. Ons bied gerieflike verblyf in 2 smaa...
Harmony and Melody Self-catering is 950 m vanaf Hoogland MediClinic en die stil woonbuurt Panorama in Bethlehem. Di...
Bergsig Guest House bied B&B-verblyf in 'n stil deel van Bethlehem in die Vrystaat. Die gastehuis is die ideale sto...
Merino Guest Farm bied selfsorgverblyf op 'n plaas tussen Bethlehem en Clarens. Dit is ideaal vir 'n stil wegbreek ...
Bethlehem Sundowners Self-catering bied gerieflike oornagverblyf in Bethlehem en is ideaal vir paartjies, vriende e...
Pandora's Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n lieflike dubbelverdiepinghuis in Bethlehem, sowat 3 km vanaf Dih...
The Daughters Guest House is in Bethlehe en is net 3,5 km van die Dihlabeng Mall en 2,9 km van Mediclinic Hoogland ...