Indien jy Bethlehem besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bethlehem.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bethlehem Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bethlehem accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bethlehem akkommodasie
Bladsy 8 - 49 lekke plekke om te bly
Ladybird Guest House is in 'n veilige kompleks in Clarens, 'n klein dorp aan die voetheuwels van die Malutiberge in...
Home away from home – 3 Gino’s is 'n pragtige selfsorg-eenheid in Clarens, net 5 minute se ry van die middedorp af....
Eve's Delight is 'n selfsorgvilla op die Clarens Golf and Trout Estate aan die voet van die Horebberg op die Maluti...
4 Paddocks is in 'n veilige kompleks in Clarens geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is ...
Paddocks 6 is in Clarens se Swartland geleë. Hierdie drieslaapkamerhuis met 2 badkamers is pragtig gemeubileer en i...
Clarens Rest is 'n selfsorghuis wat verblyf bied in 'n veilige kompleks in die hartjie van Clarens. Die eiendom spo...
The French Cottage is op die historiese plaas Naauwpoort in Clarens geleë. Die kothuis is slegs 4 minute se ry en 1...
Vista 70 Clarens is 'n gerieflike selfsorgvakansiehuis met alles wat nodig is vir 'n maksimum van 4 mense om gemakl...
Clarens Paddocks 23 is 'n lieflike huis aan die voet van die Malutiberge in die dorpie Clarens. Hierdie selfsorghui...
Peach Trees is 'n versteekte juweel wat deur bome en berge omring word in Clarens. Hierdie verblyf is in 'n stil om...