Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Voorstede
Ballyduff Kleinhoewes (1)
Belmont (6)
Eureka (6)
La Provance (7)
Panorama (13)
Pretorius Kloof (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (46)
B&Bs (7)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (17)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Bethlehem

4.1 / 5  
volgens 115 resensies
Lees regte resensies van Bethlehem van 115 geverifieerde gaste.
Indien jy Bethlehem besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bethlehem.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bethlehem akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bethlehem Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bethlehem Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Bethlehem

Vanaf
R4 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Born Free Lodge 42 Clarens is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in die sekuriteitsbuurt Clarens Golf and Trout Estate in die rustige dorpie Clarens in die Vrystaat. Die huis is teen 'n heuwel en bied 'n pragtige uits...

10% af Aanbod!
VanafR2 000
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Paddocks 19 is in Clarens, 'n prentjiemooi dorpie in die voorheuwels van die Maluti- en Rooibergberge, geleë. Dié pragtige Vrystaatse dorpie is naby die Golden Gate Nasionale Park en is die ideale stopplek op pad ...

15% af Aanbod!
VanafR600
R510
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Woodlands Retreat bied luukse selfsorgverblyf met kombuisies in Clarens. Dit is weggesteek in 'n luisterryke tuin tussen woudagtige bome en word omring deur die sandsteenberg-landskap waarvoor Clarens so bekend is. ...

10% af Aanbod!
VanafR2 700
R2 430
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Paddocks 16 is in die pragtige Vrystaatse dorpie Clarens geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby Clarens se middedorp waar daar talle winkels, restaurante, galerye en 'n rits doendinge ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Rebecca's Cottage is 'n karaktervolle selfsorgkothuis in die prentjiemooi dorp Clarens in die Vrystaat. Rebecca's Cottage is ingerig met Amerikaanse greinhout en gehaltemeubels, wat 'n huislike atmosfeer skep. Die ...

Vanaf
R2 650
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Forest View bied 'n tuiste weg van die huis af in Clarens, met alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike, onvergeetlike gesinsvakansie! Die selfsorghuis is in 'n stil, skilderagtige area van Clarens genaamd die Swart...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Sunbird Haven is verblyf wat deur die eienaar bestuur word en is op die Clarens Gold and Leisure Landgoed in Clarens. Die dorpie is bekend as die juweel van die Vrystaat en is omring deur prentjiemooi berge. Verbl...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Iona bied gemaklike selfsogverblyf in 'n pragtige huisie wat volledig gemeubileerd is. Die huis is in 'n roostuin met 'n groot, groen boord van 12 okkerneutbome. Die huisie is in 'n klein dorpie met die naam Clarens...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Oak Leaves Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-tuinkothuis wat pragtig ingerig is. Dit is perfek geleë in die prentjiemooi dorpie, Clarens, in die Vrystaat. Die kothuis is apart van die hoofhuis en is baie privaat. ...

Vanaf
R1 640
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Sylvan Muse Kothuis is geleë op 'n stil strook in die pragtige Swartland-area by die ingang van Clarens. 'n Gemaklike 15 minute se stap of vinnige 3 minute se ry van Clarens Village Square, Sylvan Muse is ideaal ge...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Bethlehem akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Oos-Vrystaat Hooglande blad indien jy na meer Oos-Vrystaat Hooglande akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za