Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Belmont (6)
Eureka (5)
La Provance (6)
Panorama (12)
Pretorius Kloof (1)
Stafford Hill (1)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (44)
B&Bs (5)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (22)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Bethlehem

4 / 5  
volgens 196 resensies
Lees regte resensies van Bethlehem van 196 geverifieerde gaste.
Indien jy Bethlehem besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Bethlehem.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bethlehem hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bethlehem Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bethlehem Hotelle

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle;
  • Prysklas
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bethlehem

Park Hotel Bethlehem weerspieël die klassieke nostalgie van die vroeë 1900's. The Park Grill Restaurant is bekend vir sy heerlike kos en vriendelike personeel. Die hotel het slaapplek vir 70 mense in 42 kamers. D...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 44 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 50 km vanaf Bethlehem

35% af Aanbod!
VanafR2 560
R1 664
per nag, vir 2 mense
Hotel in Clarens, Oos-Vrystaatse Hooglande

Die luukse Mont D'Or Hotel is in Clarens, geleë en bied prentjiemooi uitsigte oor die berge. Dié hotel kombineer ouwêreldse Franse sjarme met elegansie, gerief en die alombekende gasvryheid en is net 2 km vanaf d...

Vanaf
R630
per nag (plek vir 2)
Hotel in Oos-Vrystaatse Hooglande, Drakensberge

Kestell Hotel is 116 jaar oud. Dit is 'n skoon, gerieflike, ouwêreldse en unieke plattelandse hotel. Daar is 'n kroeg, sitkamer, restaurant, buite eet- en braai-area en 12 slaapkamers. Die hotel is troeteldiervrie...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Hotel in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Die Fouriesburg Country Inn is in 1892 gestig en bied gemaklike verblyf in 'n plattelandse hotel wat in die klein Oos-Vrystaatse dorpie, Fouriesburg geleë is. Die hotel is sowat 10 minute se ry vanaf die Caledonspo...


Hotelle binne 100 km vanaf Bethlehem

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lindley, Noordelike Vrystaat

Lindley Hotel is 'n historiese landmerk in die dorpie Lindley in die Vrystaat. Die kamers is sorgsaam gerestoureer. Die hotel het pragtige sandsteen-afwerkings en beskik oor 'n lieflike bakkery en 'n restaurant met ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Hotel in Harrismith, Vrystaat

Mountainview Inn is in Harrismith in die Vrystaat geleë. Die verblyf bestaan uit 25 enkelkamers, 14 dubbelkamers, 2 selfsorg-eenhede, 2 gesinseenhede, en 15 karavaanstaanplekke. Die enkelslaapkamers bied slaapplek...

Vanaf
R3 360
per nag, vir 2 mense
Hotel in Noordelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

The Cavern is in 'n afgesonderde vallei onder die massiewe sandsteenhange van die noordelike Drakensberge geleë. Ons grasdak-verblyf en geriewe smelt pragtig met die natuurlike omgewing saam. The Cavern spog met 'n...

Vanaf
R5 140
per nag, vir 2 mense
Hotel in Drakensberge, KwaZulu-Natal

Montusi Mountain Lodge is in die Noordelike KwaZulu-Natal Drakensberge, naby die Royal Natal Natuurreservaat geleë. Die lodge het vanaf elke gebou 'n uitstekende uitsig op die Amfiteater-berg. Elke suite is versie...


Hotelle binne 200 km vanaf Bethlehem

20% af Aanbod!
VanafR3 610
R2 888
per nag, vir 2 mense
Hotel in Drakensberge, KwaZulu-Natal

Cathedral Peak Hotel is sowat 255 km vanaf Durban en 400 km vanaf Johannesburg geleë en word deur 'n familie besit. Die hotel bied ongeëwenaarde toegang tot die Drakensberge, in 'n Wêrelderfenisgebied. Cathedral ...

Vanaf
R1 078
per nag, vir 2 mense
Hotel in Vrede, Vrystaat

Vrede Hotel bied B&B-verblyf in die klein dorpie Vrede in die Vrystaat. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek gedurende 'n vakansie of besigheidsreis. Die verblyf by Vrede Hotel b...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bethlehem hotelle blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons hoof Bethlehem akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bethlehem akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]