Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Ballyduff Kleinhoewes (1)
Belmont (6)
Eureka (6)
La Provance (7)
Panorama (13)
Pretorius Kloof (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (47)
B&Bs (7)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (18)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Bethlehem

4.1 / 5  
volgens 117 resensies
Lees regte resensies van Bethlehem van 117 geverifieerde gaste.
Indien jy Bethlehem besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Bethlehem.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bethlehem wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bethlehem Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bethlehem Wildsplase

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bethlehem

Inkwe Lodge is 'n lodge van internasionale gehalte wat 'n ware Afrika-ervaring bied terwyl die hoogste standaard van persoonlike diens, gemak en uitnemendheid gehandhaaf word. Ons het 5 en suite-kamers met DStv, el...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bethlehem

La Croche Guest Lodge is in Bethlehem geleë. Asemrowende berge en die klein dorpies van Clarens, Fouriesburg en Paul Roux omring dié pragtige dorpie. Verblyf word aangebied in 28 en suite-kamers wat elk luuks ing...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 48 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Bethlehem

Vanaf
R650
per nag, vir 1
Lodge in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Om ware rus en vrede in vandag se gejaagde lewe te vind is 'n luukse wat net sommiges kan bekostig ... By Cheetau Lodge maak ons nie net seker dat gaste heerlik uitrus en ontspan nie, maar verseker ons ook dat wanne...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Lionsrock Lodge is 18 km buite Bethlehem, waarvan 13 km 'n goeie grondpad is. Ons is 3 ure se ry van Johannesburg af en 60 km vanaf Clarens. Die lodge is op die Big Cat Sanctuary (1250 hektaar) geleë wat spog met ...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Presentpoort is 'n bekoorlike houtkothuis op 'n wildsplaas aan die voet van die Malutiberge. Die plaas is aan die buitewyke van Fouriesburg, 'n klein dorpie in die Vrystaat, geleë. Die smaakvol versierde kothuis ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Fouriesburg, Oos-Vrystaatse Hooglande

Uitzicht Game Lodge is 'n privaat wildreservaat in die prentjiemooi Oos-Vrystaat, 350 km van Johannesburg af en net 12 km buite Fouriesburg. Die lodge bied wonderlike uitsigte oor die Maluti-berge en is die tuiste v...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Reitz, Vrystaat

Kwa Thabileng River Lodge is aan die oewer van die Liebenbergvleirivier net buite Reitz in die Oos-Vrystaat. Die lodge bied uitstekende verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Dit is sowat 50 km van Bethlehem ...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande

Mosamane is 'n omgewingsvriendelike selfsorg-lodge. Daar is 'n donkie vir warm water in die slaapsaalbadkamers, die res van die lodge werk met gas en sonkrag. Die opgeknapte skuur op die Mosamane-plaas is omskep in ...


Wildsplase binne 100 km vanaf Bethlehem

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Moolmanshoek Private Game Reserve is naby Ficksburg in die Vrystaat geleë. Die reservaat is in 1994 as 'n Natuurlike Erfenisgebied (No 199) verklaar, hoofsaaklik weens die skaars bergbamboes wat in die vallei groei...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oos-Vrystaatse Hooglande, Malotiroete

Nebo Mountain Lodge bied verblyf op 'n werkende plaas is die pragtige Oos-Vrystaat. Gaste kan die mooi natuurskoon geniet terwyl hulle in ruim chalets met gerieflike koningingrootte-beddens, warm duvets en en suite-...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bethlehem wildsplase blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons hoof Bethlehem akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bethlehem akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte wildsplaas akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za