Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Ballyduff Kleinhoewes (1)
Belmont (6)
Eureka (6)
La Provance (7)
Panorama (13)
Pretorius Kloof (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (46)
B&Bs (7)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (17)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Bethlehem

4.1 / 5  
volgens 116 resensies
Lees regte resensies van Bethlehem van 116 geverifieerde gaste.
Indien jy Bethlehem besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Bethlehem.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bethlehem selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bethlehem Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bethlehem Selfsorg-eenhede

19 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama, Bethlehem

Annie's Overnight bied bekostigbare oornagverblyf in die dorp Bethlehem in die Vrystaat. Annie's Overnight bied slaapplek vir 2 gaste in 'n klein selfsorg-eenheid. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer he...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Panorama, Bethlehem

Be Blessed is 'n stylvolle selfsorg-eenheid in 'n veilige en stil area in Bethlehem, Vrystaat. Dit is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers en ouers wat skoolbyeenkomste bywoon. Dit is naby verskeie geriewe, oor...

33% af Naweke!
VanafR2 490
R1 660
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Bethlehem

Pielanshoek Oak Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n bekoorlike kothuis op ’n plaas sowat 5 km vanaf Bethlehem, 37 km vanaf Clarens en net 49 km vanaf die Golden Gate Highlands Nasionale Park. Dié ko...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in La Provance, Bethlehem

Berlin is in die rustige woonbuurt Jordania in Bethlehem naby die Dihlabeng Mall. Dit is ideaal vir familie besoekers, oornaggaste of verblyf vir skoolsport. Dié eenheid is op 'n woonerf met slaapplek vir 4 gaste...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ballyduff Kleinhoewes, Bethlehem

Chara Farm Stay is perfek vir 'n gesinsvakansie of 'n oornagstop wat jou sal help om jou kragte te herwin. Die plaas is aan die buitewyke van Bethlehem in Oos-Vrystaat geleë. Chara is ver genoeg van die dorp af om ...

Vanaf
R999
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bethlehem

Die Ark Self-catering is 'n stylvolle en losstaande selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang. Die eenheid word deur die eienaar bestuur en is ideaal vir 'n gesin met kinders of sakereisigers. Dis in 'n doodloopstraat ...

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Panorama, Bethlehem

Hideaway is 'n moderne woonstel in Bethlehem wat gerieflik ingerig is vir 4 gaste. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n dubbelslaapbank in...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bethlehem

Merino Guest Farm bied selfsorgverblyf op 'n plaas tussen Bethlehem en Clarens. Dit is ideaal vir 'n stil wegbreek van die besige stadslewe af. Verblyf is beskikbaar in 7, mooi versierde kamers elk met 'n en suite...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Panorama, Bethlehem

Harmony is in die stil woonbuurt Panorama in Bethlehem. Dit is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers of ouers wat skoolvergaderings bywoon. Die perseel is slegs 1 km vanaf Hoogland MediClinic, 2 km vanaf Frontie...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama, Bethlehem

Kihara Guest House is in Panorama, Bethlehem geleë. Dié dorp is sowat 90 km wes van Harrismith af, 140 km oos van Kroonstad af en 240 km noordoos van Bloemfontein af en 30 km vanaf Clarens. Dié gastehuis bied ve...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Bethlehem selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Bethlehem akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Bethlehem akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za