Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Bloubergstrand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloubergstrand bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 958 resensies.

Bloubergstrand

Baysands Lodge

"Hemel op aarde!"

Bloubergstrand

Baysands Lodge

"Mooiste plek in SA."

Bloubergstrand

29 Sunset Boulevard

"Dit is definitief die moeite werd om te besoek."

Bloubergstrand

29 Sunset Boulevard

"Skoon en netjiese dorp en baie rustig met goeie restaurante. Vir 'n goeie steak sal ons definitief Angus aanbeveel."

Bloubergstrand

Aquarius 904

"Aangenaam verras met ons eerste besoek."

Bloubergrant, Bloubergstrand

The Surf Shack - Surf Kite Sleep

"Baie stil en netjiese omgewing. Het veilig gevoel."

West Beach, Bloubergstrand

Bliss Cottage

"Mooi, vriendelike en skoon dorpie. Maak mens sommer trots Suid-Afrikaans!"

Bloubergstrand

Atlantic Postcard

"Dis te wonderlik. Ons geniet Blouberg so baie, daar is baie om te doen. "

Bloubergstrand

Blouberg Sea Spray AG02

"Dis die heel mooiste plek in die Kaap om te bly, en baie sentraal geleë."

Bloubergstrand

Small Bay Garden Cottages

"A great place! Loved it!"

Table View, Bloubergstrand

Cape Oasis Guesthouse

"Die kabelkarrit was 'n belewenis. Die uitsig van bo af is onbeskryflik mooi. Al wat ek kan sê is as jy die Wes-Kaap besoek en jy gaan nie op met Tafelberg nie, het jy beslis nie die Kaap volkome gesien nie."

Bloubergstrand

Atlantic View

"Wonderlike uitsig oor die berg en baie kosmopolitaans!"

Bloubergstrand

Atlantic Postcard

"Bloubergstrand altyd die beste en mooiste plek!"

Bloubergrant, Bloubergstrand

The Bay G03

"Dit bly maar een van die dele in ons land met die mooiste uitsig na Tafelberg."

Bloubergstrand

Tranquillo Self-Catering Apartment

"Bloubergstrand was brilliantly located for our needs."

Bloubergstrand

Oceansnest Guest House

"Dit is 'n baie lekker area om vakansie te kom hou."

Bloubergrant, Bloubergstrand

The Bay G03

"Eersterangs indien jy vervoer het."

West Beach, Bloubergstrand

Kumbaya House

"Fantasties! Pragtige strande en veilige omgewing."

Bloubergstrand

Grasso Heights

"Baie mooi strand en 'n rustige omgewing."

Bloubergstrand

Aquarius Luxury Suites

"Die strand is pragtig en as mens bereid is om meer na Dolphin Beach, Sunset Beach se kant te stap, het jy pragtige oop strande met min mense en beweging."

Bloubergstrand

Aquarius Luxury Suites

"Strand baie netjies. "

Bloubergstrand

Aquarius Luxury Suites

"Vyf sterre vir Bloubergstrand, nee sommer 10."

Bloubergstrand

Oceansnest Guest House

"Vriendelik, mense groet jou, skoon en baie rustig. Baie lief geword vir Bloubergstrand. Mense moet ook verseker by Ons Huisie gaan eet want glo my jy sal altyd teruggaan om daar te eet. Bloubergstrand is tops."

Flamingovlei, Bloubergstrand

Avocet Cape Town Villa

"Convenient for some things. Nice vlei birds."

Bloubergstrand

Atlantic Postcard

"Pragtig, baie mooi en skoon en veilig."

Bloubergstrand

The Waves

"Bloubergstrand het 'n ongelooflike uitsig op Tafelberg, maar Kaapstad se werklike aanloklikhede lê elders. Onze Huisie en Eden Bay winkelsentrum was die hoogtepunte in Bloubergstrand self, en stap op die strand was wonderlik."

Blad
Blad 28 - Wys 811 tot 840
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem