Verified Reviews

Boland

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boland

Rated 4.6 out of 5 based on 3491 reviews.

Klapmuts, Boland

Groendraai Accommodation

"Die nuwe sentrum het al die basiese benodighede."

Klapmuts, Boland

Groendraai Accommodation

"Dit is perfek! Hou dit so!"

Stellenbosch, Boland

Relax in Stellenbosch

"Stellenbosch se berge, bome en netheid is pragtig Die gebrek aan parkering en erge vervoerknope is 'n kopseer. Ons het Woordfees baie geniet en die pendeldiens was uitstekend!"

Klapmuts, Boland

Bona Vista Self-Catering Accommodation

"Pragtige omgewing, met heelwat om te doen. Dit is naby al die mooiste Bolandse dorpe, maar die rustige atmosfeer maak dit 'n rustiger oornagplek."

Worcester, Boland

Linge Longa

"Definief 'n uitstekende basis van waar jy die hele asemrowende Slanghoekvallei kan verken!"

Tulbagh, Boland

Raptor Rise Farm

"As toeristebestemming word hierdie dorpie hopeloos onderskat. Vermy die hoofdorp op 'n Saterdagoggend en besoek die wynplase vir rustigheid. Sondag is die ideale dag om Kerkstraat te verken, op jou eie of as deel van 'n begeleide toer."

Tulbagh, Boland

Fraaigelegen Farm

"Gesellige dorpie met verskeie restaurante om van te kies."

Tulbagh, Boland

Raptor Rise Farm

"Tulbagh is 'n besonderse mooi bestemming met die pragtigste uitsigte en vriendelikste mense!"

Riebeek West , Boland

Riebeek Valley Hotel

"Dis 'n baie stil en vriendelike dorpie. As jy lus is vir wegbreek en net ontspan, is dit die area waarheen jy moet gaan. "

Worcester, Boland

Linge Longa

"Good central location."

Stellenbosch, Boland

San Gabriel Homestead

"Stellenbosch se verkeer frustreer ons baie, maar dit bly 'n mooi plek. "

Paarl, Boland

Nuwerus Lodge

"Beautiful surroundings and lovely wines! "

Paarl, Boland

Skinkikofi

"Vriendelike mense. Beeldskone natuur. Beste keuse vir 'n vinnige naweekwegbreek."

Strand, Boland

Theebos Self-Catering Apartment

"Puik en veilige vakansiebestemming!"

Stellenbosch Central, Boland

De Hoek Manor

"Pragtig. Alles is in Stellies."

Strand, Boland

C-Rus

"Ek dink na die bouwerke by voltooi gaan wees, gaan Strand definitief een van Kaapstad se "go to" plekke word."

Stellenbosch, Boland

401 Rozendal Cottages

"Pragtig! Die middedorp is baie besig. Lekker en interessante eetplekke. Verkeer kan 'n kopseer wees. Te veel bedelaars. Baie min parkering. Definitief 'n moet om te besoek!"

Strand, Boland

Loddeys Guest House

"Uitstekende bestemming. Jy beleef rustigheid in Strand - maar dis so sentraal dat jy kan uitry na al die mooi plekke rondom Strand, nie meer as 'n uur se ry uit nie! Die sonsondergange is ook asemrowend mooi."

Franschhoek, Boland

Le Manoir de Brendel Guesthouse

"Franschhoek is iets spesiaals. Baie mooi omgewing."

Strand, Boland

1 Tivoli

"Soortgelyk aan Europse strande, maar minder luuks."

Gouda, Boland

Ruigtevlei Farm

"Die Gouda Hotel bly altyd 'n wenner vir 'n vinnige pitstop."

Worcester, Boland

Linge Longa

"Dis baie rustig, ek het dit geniet."

Paarl, Boland

Modderkloof Farm Accommodation

"Mooie stad met verskeie besienswaardighede. "

Brandwacht, Boland

Feel @ Home

"Rustig en afgesonder. Nie soos die besige Stellenbosch nie."

Page
Page 102 - Showing 3031 to 3060
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers