Geverifieerde Resensie

Boland

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3421 resensies.

Strand, Boland

Loddeys Guest House

"Lekker vakansie-oord!"

Strand, Boland

5 Lantra

"Strand is lekker sentraal sonder om binne in die stad te wees. "

Paarl, Boland

DOT J J B & B

"Pragtige dorp!"

Paarl, Boland

Zen Tree B&B

"Paarl is 'n baie mooi dorp en die omgewing ook. Ons het dit baie geniet om daar rond te ry en plekke te besoek."

Brandwacht, Boland

Feel @ Home

"Lekker buurt om in te bly."

Ceres, Boland

Klondyke Farm

"Ek is gaande oor Ceres vandat ek die eerste keer in 2010 daar was. Sedertdien was ek twee maal in die Kaap en het albei kere het ek 'n punt gemaak daarvan om in Ceres te stop. Daar is 'n oulike geskenke winkel naby die Pick 'n Pay. Ons het nogal geniet om daar deur te loop. Verder is dit net lekker om so mooi dorpie teen die berge in te neem. Vir iemand soos ek wat van vlieghengel hou, is Ceres fantasties omdat byde die Koekedoudam en Lakenvleidam in die omgewing is. Daar is ook 'n paar stroompies om forel in te vang. "

Die Boord, Boland

Boord Gastehuis

"Kan dit definitief aanbeveel."

Strand, Boland

St Tropez 905

"Baie skoon, sien nie papiere of enigiets wat rondlê in Kusweg en op sypaadjies nie. So anders as vele ander dorpe en stede."

Paarl, Boland

110 Main, Paarl

"Paarl was nog altyd 'n baie gerieflike plek om te bly, naby ander interessante gebiede om te besoek."

Strand, Boland

Theebos Self-Catering Apartment

"Dis 'n lieflike bestemming, lekker rustig en baie sentraal. "

Riebeek-Kasteel, Boland

Du Vlei

"Very interesting and wonderful place to visit, very worthwhile."

Paarl, Boland

Mooi Bly

"Baie lief vir die pragtige dorpie en ons gaan gereeld daar `n draai maak! "

Wellington, Boland

Lady Loch Guest House

"Goed geleë vir besoek aan verskeie wynplase en kelders in die omliggende omgewing."

Franschhoek, Boland

Centre-Ville Guest House

"Pragtige Kaapse dorpie met atmosfeer."

Tulbagh, Boland

EpiStay

"There is lots to do!"

Franschhoek, Boland

Le Manoir de Brendel Guesthouse

"Franschhoek is an exquisitely beautiful place. The restaurants are some of the best in the world. The wine estates are wonderful."

Strand, Boland

St Tropez 905

"Netjiese omgewing en naby alle winkels en besighede."

Stellenbosch, Boland

Weltevreden Estate

"Fantastische bestemming, een heerlijke studentenstad en erg veilig."

Strand, Boland

5 Lantra

"Wonderlike plek."

Brandwacht, Boland

Feel @ Home

"Goeie basis vir rondry in Stellebosch omgewing."

Riebeek-Kasteel, Boland

Church Hills Boutique Guest House

"Prentjie mooi, soos uit 'n storieboek. Ons sal verseker weer gaan, en langer. Ek voel of ons 'n juweel ontdek het, want ons ken net die Kaap self. Die Waterfront, wynplase, al die gewone goed. En daar vind ons Riebeek-Kasteel soos vanuit 'n droom! "

Paarl, Boland

Bona Vista Self-Catering Accommodation

"Paarl is 'n pragtige toeriste bestemming, naby aan baie mooi plekke om te sien soos Spice Rooute en CBC Brewery."

Rawsonville, Boland

La Bri Guest House

"Rawsonville is stil en rustig maar daar is ook heelwat om te sien en doen. Dit is ook gerieflik naby aan 'n groot winkelsentrum en naby genoeg aan Kaapstad. Oulike plek. Sal weer daar gaan besoek aflê."

Blad
Blad 110 - Wys 3271 tot 3300
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang