Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Stede
Oos-Londen (174)
Dorpe
Cintsa (20)
Glengariff (6)
Gonubie (54)
Haga-Haga (4)
King Williams Town (6)
Stutterheim (6)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (218)
B&Bs (53)
Wildsplase (8)
Hotelle (7)
Gastehuise (41)
Selfsorg-eenhede (109)

Resensies van Buffelstad

4.5 / 5  
volgens 443 resensies
Lees regte resensies van Buffelstad van 443 geverifieerde gaste.
Indien jy Buffelstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Buffelstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Buffelstad akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Buffalo City Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Buffelstad Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Morganbaai, Buffelstad

Brills @ C is 'n gesellige seekant-kothuis wat goed toegerus en net 1,2 km van die ongerepte Morganbaaistrand af is. Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Een van die badkamers is en suite. Een...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Gonubie, Buffelstad

Gill's Riverside Bliss is 'n luukse selfsorghuis wat noord front en op die eienaar se perseel in Gonubie, Oos-Londen geleë is. Dié vakansiehuis is op die rivierfront en het 'n lieflike uitsig oor die rivier en die...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Gonubie, Buffelstad

Benri B&B Self-catering is 'n 4-ster-instansie op die Oceanway Road in Gonubie, wat langs die kus loop. Vissermanne, drawwers en wandelaars kan hier rustig wegbreek van die stadsgewoel. Dié drieverdieping-gastehui...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oos-Londen, Buffelstad

Skylink Holiday Accommodation is 'n hipermoderne selfsorg-vakansiehuis in 'n stil deel van Oos-Londen. Dit is slegs 25 minute van die Oos-Londen Lughawe af en is sentraal tot 'n winkelsentrum en plaaslike restaurant...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
B&B in Gonubie, Buffelstad

Chanteclear B&B is langs die ongerepte strande van Gonubie in Oos-Londen geleë en sal jou so tuis soos by jou eie huis laat voel. 'n Plek om te ontspan en van jou sorge te vergeet. Laat die die suisende klank van d...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Cintsa, Buffelstad

Sea Haven Cintsa Accommodation bied puik verblyf en 'n vreedsame vakansie in Cintsa East, 'n stil dorpie 51 km van Oos-Londen af. Dié eenheid is net 1 km van die strand af en is ideaal vir 'n groot gesin of 'n vrie...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gonubie, Buffelstad

Grande Vista is 'n elegante Toskaanse villa met 'n uitsig oor die Gonubierivier. Die Gonubiestrand is net 'n klipgooi weg en dit grens aan die manjifieke Wildekus. Dis die ideale vakansiebestemming en 'n lieflike oo...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in King Williams Town, Buffelstad

Intaka Guest House is in King William's Town geleë en dis die ideale oornagplek tussen Kaapstad en Durban op die N2 indien jy na die Tuinroete, Wildekus, Samvari Wildreservaat of die Addo Olifantpark op pad is. In...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Morganbaai, Buffelstad

Plan B is 'n selfsorg-vakansiehuis op 'n heuwel in Morgansbaai en bied lieflike uitsigte oor die strandmeer. Morgansbaai is minder as 100 km van Oos-Londen af en dit is aan Suid-Afrika se pragtige Wildekus geleë en...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Oos-Londen, Buffelstad

Amalutia is 'n pragtige gastehuis in Beaconhurst, en bied gaste 'n keuse uit 5 eenhede wat gerieflik gemeubileer is om slaapplek aan 1 tot 6 gaste te bied. Die eenhede het elkeen 'n dubbelbed en privaat badkamer m...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Buffelstad akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za