Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Gordon's Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gordon's Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 423 resensies.

Gordonsbaai

Strand Selfsorg Huis

"Gordonsbaai is my Mauritius."

Gordonsbaai

Rod's Self-catering

"I've been visiting Gordon's Bay since 2010 and won't exchange it for any other destination in Cape Town. "

Gordonsbaai

Fleurpark 6

"Die wind word hier gebore."

Gordonsbaai

Ooskus Self Catering Holiday Home

"As iemand net die skakelaar kan kry om die wind af te skakel sal dit 'n puik kus dorpie wees."

Gordonsbaai

The Boardwalk Accommodation

"There's not much of a social scene for young people. "

Gordonsbaai

Mervilla

"Wind, wind, wind. "

Gordonsbaai

50 Winks Self-catering

"Dis beslis 'n plek wat ek weer sal besoek."

Gordonsbaai

82 Suikerbossie

"Het alles wat jy nodig het, maar die wind kan bietjie waai!"

Gordonsbaai

Labella Apartment 171

"Baie lekker plek om familie op vakansie te neem."

Gordonsbaai

Bergsig

"Lekker geleë om na die omliggende areas te gaan."

Gordonsbaai

69 Berg Street

"Die lugdruk is fantasties in Gordonsbaai."

Gordonsbaai

Baywatch Terrace 52

"Naby ander besienswaardighede."

Gordonsbaai

Harbour View Lodge

"Pragtig en naby baie ander dinge om te doen."

Gordonsbaai

Fleurpark 6

"Pragtige plek. Die wind waai baie."

Gordonsbaai

Bay Breeze

"Dit is 'n baie mooi bestemming. Die restaurant is so bietjie van 'n teleurstelling, alhoewel die kos baie smaaklik was. Ons het op 'n Vrydagaand gaan eet by Tallas Tavern naby die hoofstrand en moes meegedeel word dat die kombuis om 21:00 sluit die aand. Dit is asof ons die gevoel gekry het dat die geriewe meer vir "locals" beskikbaar is as "toeriste". Ons het wel 'n lekker biltongplek ontdek. Hy sit op die hoofroete in Gordonsbaai net agter die Spar winkelsentrum genaamd Biltong Paradys. Dit is 'n klein plekkie maar die biltong, droeëwors en ander lekkernye maak lekker padkos om aan te smul. "

Gordonsbaai

Rod's Self-catering

"Dit is 'n baie lekker area. Dit is naby die see, die winkels is naby en die area is veilig. Baie lekker plek."

Gordonsbaai

75 Beach Road, Gordon's Bay

"Dit is 'n baie mooi plek."

Gordonsbaai

Bay Breeze

"Gerieflik en asemrowend."

Gordonsbaai

75 Beach Road, Gordon's Bay

"Baie lekker omgewing en rustig. Alles is naby, ons het nie eers gery nie!"

Gordonsbaai

Studio108

"Baie restaurante om van te kies. Lekkerste vis en chips was by Trawlers. Mooi strand. Gordonsbaai is sentraal geleë, naby aan Kaapstad en al die ander pragtige dorpe en wynplase. Wonderlike lekker plek."

Gordonsbaai

Cape Sea View

"Sal in die omgewing wil bly."

Gordonsbaai

Bergsig Self-Catering

"Die Bikini Beach-boekwinkel is 'n moet sien! Die pad om na Rooiels sorg verder vir 'n pragtige rit! "

Gordonsbaai

Rod's Self-catering

"It is the place to be. To those who never go there, they must try to visit and they will see what I am talking about. "

Gordonsbaai

Bergsig Self-Catering

"Gordonsbaai is 'n pragtige plek, maar die wind het ons deurmekaar gewaai."

Gordonsbaai

Summerplace 2

"Lieflike rustige plekkie by die see, wat in die volgende 10 jaar deur die bendes oortrek gaan wees, ek sal nie daar wil koop nie."

Blad
Blad 9 - Wys 241 tot 270
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem