Geverifieerde Resensie

Graaff-Reinet

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Graaff-Reinet bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1349 resensies.

Graaff-Reinet

Obesa Lodge

"Netjiese en skoon dorp."

Graaff-Reinet

KarooRus

"Wees voorbereid van Graaff-Reinet se weerskommelinge en maak seker jou oornagplek is met lugreëling toegerus. Dis 'n skoon dorpie vele besienswaardighede."

Graaff-Reinet

Obesa Lodge

"Die mooiste dorpie en baie komplimente oor hoe skoon en netjies die dorpie is. Mense vriendelik en lekker eetplekke."

Graaff-Reinet

4 Rothman Street B&B

"Die pragtigste mees versorgde en geskiedkundige dorp in die land. Karoo op sy beste!"

Graaff-Reinet

Obesa Lodge

"Unfortunately very dry at the moment."

Graaff-Reinet

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Lekker plek en vriendelike mense."

Graaff-Reinet

Profcon Resort

"Pragtige dorp!"

Graaff-Reinet

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Dit was my eerste besoek aan Graaff-Reinet en dit was baie opvallend hoe ryk aan geskiedenis die dorpie is. "

Graaff-Reinet

Kambro Cottage

"Mooi en baie skoon dorpie."

Graaff-Reinet

Morendat House

"Hulle kort 'n lughawe sodat ons daar kan aftree."

Graaff-Reinet

Rietjiesbos Self Catering

"Dit is beslis 'n besoek werd."

Graaff-Reinet

10 Parsonage Street - De Kothuize

"Dit is 'n pragtige ou dorpie en word so mooi gerestoureer. Daar is ook 'n lieflike Vet plant Kwekery en goeie restaurante."

Graaff-Reinet

Uitkomst Guest Farm

"Die omgewing was pragtig."

Graaff-Reinet

Allendale Farm Guest Cottage

"Graaff-Reinet is a magic old town that is definitely part of South African's history and definitely worth visiting."

Graaff-Reinet

Profcon Resort

"Graaff-Reinet hou vir my 'n besondere bekoring omdat ek die voorreg gehad het om daar te studeer as 'n aspirant-onderwyser. Die hele dorpie is so mooi en netjies, die mense is nog steeds na al die jare vriendelik en gaaf, die kuierplekke is nou natuurlik baie meer volop, nog steeds gasvry en billik in prys en kwaliteit van aanbieding. Ek sal môre soontoe aftree as die geleentheid sou kom."

Graaff-Reinet

KarooRus Family Chalet

"Baie rustig gewees, sal dit weer wil doen."

Graaff-Reinet

Profcon Resort

"Baie mooi toeristebestemming."

Graaff-Reinet

Stemar Self Catering Guest House

"I was a bit disappointed by Graaff-Reinet, we found the town quite littered and many of the street names and signs are missing. More importantly some of the monuments are defaced and there appears to be a growing indigent problem. We did arrive on Friday afternoon at the end of the month on the start of a long weekend and the shops were very busy. We did some shopping on the Saturday and without exception the shop attendants were polite and helpful. On our way back the following Thursday the town appeared much cleaner."

Graaff-Reinet

Kambro Cottage

"Interessante ouderwetse dorpie met die mooiste, mooiste kerk."

Graaff-Reinet

Obesa Lodge

"Was baie verras oor hoe skoon die dorp is. Opvallend baie straatkinders wat bedel. "

Graaff-Reinet

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Pragtige ou huise wat so mooi behoue gebly het."

Graaff-Reinet

6 Parsonage Street - De Kothuize

"Somersetstraat brei meer en meer uit, en dis baie oulik. Ek voel bietjie onveilig hierdie jaar, wat jammer is, want ek is baie lief vir die klein plekkie."

Graaff-Reinet

Profcon Resort

"Skoon en pragtig."

Graaff-Reinet

Profcon Resort

"Maak seker om die Vallei van Verlatenheid te besoek. Die toegang van R39 per persoon (gratis met Wildcard) is verbind aan verbeterde geriewe en instandhouding. Trek stapskoene of ten minste plat skoene aan. Die mooiste dele is 'n paar minute se stap."

Graaff-Reinet

The Graaff-Reinet Suites

"Verrassend om in so skoon dorp in te ry. Die restaurante is ook 'n groot pluspunt."

Graaff-Reinet

Boer and Brit

"Beautiful town with many historic buildings and museums. The nearby Camdeboo National Park is a real gem."

Graaff-Reinet

KarooRus

"Dit is my geboorte plek. There is no place like home!"

Graaff-Reinet

Kambro Cottage

"Vallei van Verlatenheid met sonsondergang is beslis die moeite werd."

Blad
Blad 31 - Wys 901 tot 930

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang