Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Great Brak River

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Great Brak River bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 404 resensies.

Groot-Brakrivier

Vipstjert

"Beautiful little quite town! With the friendliest people."

Groot-Brakrivier

Wolwedans Guest Manor

"Vat gerus n visstok saam. Sentraal geleë as jy tussen George en Mosselbaai wil toer. "

Groot-Brakrivier

Dwarswegstrandoord

"Baie mooi plek verder en sal weer gaan."

Groot-Brakrivier

Boardwalk Garden Flat

"Ons sou graag daar wou woon!"

Groot-Brakrivier

Four Seasons Guest House

"Baie rustige plekkie op sy eie en baie mooi."

Groot-Brakrivier

Son op die Water

"Lekker restourant by De Dekke en 'n groot Spar wat iets van alles het."

Groot-Brakrivier

Dwarswegstrandoord

"Julle dorp is pragtig. Hou dit so en ons gaan julle nog baie jare ondersteun!"

Groot-Brakrivier

@ The Lighthouse

"Ek het Groot-Brakrivier as 'n basis gebruik om die area van Sedgefield tot Klein-Brakrivier te verken. Gerieflik en nommerpas vir my doel gewees. "

Groot-Brakrivier

Beach House Dwarswegstrand

"Ideaal en sentraal van omliggende dorpe. "

Groot-Brakrivier

At 29 Columba

"Groot Brakrivier is 'n fantastiese plekkie. Ontsettend mooi. Sal enige tyd weer gaan."

Groot-Brakrivier

Pause @ PineCreek

"Ons kom elke jaar dieselfde tyd hierheen. Groot Brakrivier is 'n wonderlike plek met wonderlike mense."

Groot-Brakrivier

Wolwedans Guest Manor

"Dit het my hart gesteel ... wil nou so graag daar gaan bly."

Groot-Brakrivier

Lawrette's Place

"A good start to a Garden Route trip."

Groot-Brakrivier

Oppi See

"Lifelike plekkie"

Groot-Brakrivier

Knus-Seewoonstel

"Baie goeie ligging naby die see, winkels en ander besienswaardighede."

Groot-Brakrivier

At 29 Columba

"Transkaroo is die beste restaurant - flink diens, fantastiese kos!"

Groot-Brakrivier

Dwarswegstrandoord

"Beïndruk deur rit na die Groot Brakriviertoe"

Groot-Brakrivier

Dwarswegstrandoord

"Weereens baie vriendelike mense en 'n skoon strand waar ons was."

Groot-Brakrivier

At 29 Columba

"Die beste dorp in die land en ook die mooiste een."

Groot-Brakrivier

Rest @ Great Brak

"Dit is 'n baie lekker dorp met 'n nie te bedrywige strand nie, maar as jy lus is vir baie mense is dit naby genoeg aan Hartenbos en Mosselbaai. Dit is 'n ideale plek vir klein kinders en laerskoolkinders om te baljaar."

Groot-Brakrivier

At 29 Columba

"Heerlike vakansiebestemming!"

Groot-Brakrivier

At 29 Columba

"Groot Brakrivier is baie mooi met die rivier en die see. Baie min winkels en vermaak vir jong mense. George en Mosselbaai is gelukkig naby. Sal eerder by een van hulle vakansie hou."

Groot-Brakrivier

Wolwedans Guest Manor

"Groot Brakrivier, die beste plek ooit, die beste ligging en jy kan orals heen loop."

Groot-Brakrivier

Freddie's Place

"Pragtige stil dorpie, lieflike strande en gerieflik naby groter sentrums."

Groot-Brakrivier

Dwarswegstrandoord

"Baie rustige en vriendelike omgewing."

Groot-Brakrivier

Lawrette's Place

"Sal altyd 'n plek in my hart hou vir Groot-Brakrivier."

Groot-Brakrivier

W21 Guest Rooms

"Beautiful place just far enough away from the maddening crowd but close enough to cities."

Blad
Blad 13 - Wys 361 tot 390
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem