LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG

Geverifieerde Resensie

ISimangaliso Wetland Park

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in ISimangaliso Wetland Park bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 644 resensies.

St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park

The Bridge Apartment 8

"Heerlike plek. Sal weer gaan. Hoop net strande sal dan oop wees. Puik restaurante."

St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park

Perna Perna St Lucia

"Pragtige strande en die wildernisarea, alles in een bestemming."

St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park

The Estuary Guest Chalets

"Fantastiese vakansie dorp. Alles wat mens nodig het. Voëlkyk en wild pragtig. See is heerlik."

St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park

Flamboyant 17

"As toeriste bestemming moet die hele dorp se mense meer profesioneel begin optree. Te laidback."

St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park

34 The Bridge

"Heerlike plek om vakansie te hou!"

St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park

62 The Bridge

"Die natuur hier bied 'n ryke verskeidenheid wat die siel voed!"

St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park

Manzini 12

"The beach parking area becomes a bit crowded on the weekend."

St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park

Villa Mia 15

"Lot of interesting things to do in the area. Some excellent eating places."

St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park

Flamboyant Holiday Flats

"St Lucia bied baie lekker verkansieverblyf met baie om te doen en te sien. Rustige dorpie met vakansie atmosfeer. Sal beslis weer gaan."

St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park

62 The Bridge

"It was a great and a very safe area to be."

St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park

St Lucia Wilds

"Lekker seevis gekry by die kroeg/restaurant langs die garage."

St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park

St Lucia Low Tide

"Mooi skoon dorp, pragtige skoon en stil strande (veral in Cape Vidal)."

St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park

The Bridge Holiday Apartment 19

"Die meer was 'n teleurstelling. Het jare terug seker eenkeer per maand daar gaan visvang. Vidal nou die enigste opsie."

St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park

Sea La Vie - 12 The Bridge

"Safe to walk from restaurants after dark."

St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park

Flamboyant 10

"St Lucia is alles wat ons verwag het en nog meer. Van die bos tot die see was ons regtig impressed en ons het net na 'n week uitgerus teruggekeer."

St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park

23 Manzini Chalets - Pumba's Den

"Small town, but a lot to do see and eat. People are kind and friendly. We never worried about the kids. It's a safe and clean place."

St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park

Sea La Vie - 12 The Bridge

"All activities are expensive, a tourism based destination."

St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park

The Bridge Apartment 36

"It is a nice and good place to visit as it has sea and wild animals, I really enjoyed myself there."

St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park

Beach House @ 22

"Moet te ver ry om by enige strand uit te kom."

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 210
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!