Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
C-Place (18)
Ferreira Town (42)
Foulkes Point (1)
Marina Martinique (80)
Noorsekloof (13)
Wavecrest (123)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (355)
B&Bs (11)
Hotelle (1)
Gastehuise (26)
Selfsorg-eenhede (317)

Resensies van Jeffreysbaai

4.6 / 5  
volgens 747 resensies
Lees regte resensies van Jeffreysbaai van 747 geverifieerde gaste.
Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Jeffreysbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Jeffreysbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paradise Beach, Jeffreysbaai

Paradise Self-Catering Units is in Paradise Beach in die Oos-Kaap geleë en dit bied gehalte-vakansieverblyf. Dit is ideaal vir klein gesinne of groepe vriende. Die omgewing is veilig en vriendelik. Die akkommodasi...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marina Martinique, Jeffreysbaai

6 Kingston Place is 'n privaat selfsorgwoonstel wat ten volle toegerus is op die boonste verdieping van die Marina Martinique-kompleks op die Astonbaai-kanaal naby Jeffreysbaai in die Oos-Kaap. Hierdie eenheid besk...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Jeffreysbaai

Neptunes Terrace 44 is 'n woonstel in 'n sekuriteitskompleks wat net 1 blok vanaf Jeffreysbaai se hoofstrand geleë is. Dié gewilde branderplankry-bestemming gee die gevoel van 'n klein dorpie en bied ongerepte str...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
B&B in Jeffreysbaai

Aquarius B&B is in Jeffreysbaai, 'n omgewing wat vir natuurskoon, strande, staproetes en branderplankry bekend is. Dit is naby ikoniese aantreklikhede soos Die Addo Olifant Nasionale Park, Tuinroete, en die Bloukran...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R1 020
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

@ Home#JBay is 'n ruim 110 m² vakansie-eenheid in Wavecrest, Jeffreysbaai. Rook is verbode in die eenheid. Die eenheid is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n gerieflike basis om die gebi...

Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ferreira Town, Jeffreysbaai

On the Beach Guest House and Suites bied verblyf met 'n rustige, verfynde atmosfeer op dei strand in Jeffreysbaai. Die klassieke ontwerp, elegante dekor, harmonieuse atmosfeer, en luisterryke uitsigte van meeste van...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marina Martinique, Jeffreysbaai

Your Place @ Kingston Place on The Marina is 'n luukse selfsorgwoonstel op die grondverdieping van die Marina Martinique-landgoed tussen Jeffreysbaai en Astonbaai. Die eenheid het 'n lieflike uitsig oor die kanaal. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

Le Flèur is in Wavecrest, Jeffreysbaai en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié huis het 3 slaapkamers ...

Vanaf
R1 130
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

Surf Point 6 is 'n pragtige selfsorg-meenthuis in 'n veilige kompleks in die eksklusiewe Wavecrest-area van Jeffreysbaai. Dis 220 meter se stap vanaf die strand by die gewilde branderryplek, "Point", en 600 meter se...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Marina Martinique, Jeffreysbaai

Marina Martinique is geleë langs die strand in Jeffreysbaai, die see- en branderry-mekka van Suid-Afrika. Hierdie B&B bied 5 ruim en suite-slaapkamers wat ten volle gediens word. Toegang tot hierdie woonbuurt word ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een van die grootste skulpversamelings in die wereld word in die Charlotte Kritzinger-skulpmuseum ten toon gestel....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]