Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
Bladsy 3 - 432 lekke plekke om te bly
Surf n Sea Beachfront Holiday Home is 'n bekoorlike vakansiehuis in Wavecrest, Jeffreysbaai wat ruim en gerieflike ...
Oceanview @ Wilgers is 'n bekoorlike woonstel met 'n see-uitsig in Wavecrest, Jeffreysbaai. Die woonstel is op die ...
The Shell House is 'n gerieflike en moderne selfsorgvakansiehuis langs die see met 'n pragtige see-uitsig in Jeffre...
Anna's Place No. 2 is 'n knus studio-woonstel op die eerste verdieping in Jeffreysbaai wat selfsorgverblyf bied en ...
Tulip 14 is in die wêreldbekende branderplankrydorpie, Jeffreysbaai. Dié gastehuis is in 'n doodloopstraat tussen a...
Pelikaan 9 HoutboschBay in 'n klein privaat natuurreservaat op die strand in Astonbaai, net buite Jeffreysbaai en '...
La Caribe 58 is 'n selfsorgwoonstel in Marina Martinique in Jeffreysbaai. Dis sowat 2 km vanaf die strand en 'n paa...
Madiolyn skuil in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap, lans die N2 sowat 75 suidwes van Gqeberha (Port Elizabeth). Dié kus...
23 Jamaican Palms is moderne selfsorgwoonstel in die Marina Martinique sekuriteitskompleks in Marina Martinique tus...
Tamarisk 39 is 'n woonstel vir 6 gaste in Jeffreysbaai. Die woonstel op die grondverdieping het 3 slaapkamers. Die...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer