Indien jy Kampsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kampsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kampsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Camps Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kampsbaai akkommodasie
Bladsy 7 - 96 lekke plekke om te bly
Sea Breeze Suite is het 'n tuin wat goed versorg is en is naby die strand en restaurante in die prentjiemooi Kampsb...
Bungalow Ulusaba is 'n pragtige vakansiehuis met see-uitsigte in die eksklusiewe en gewilde woonbuurt Clifton. Die ...
Blue Views Penthouse 4 is 'n selfsorgwoonstel in 'n klein kompleks in Bakoven, Kaapstad. Die kompleks is ideaal gel...
The Glen is 'n moderne selfsorgwoonstel naby strande, restaurante en winkelsentrums in die weelderige buurt, Kampsb...
Blue Views Residence bied selfsorgverblyf in die spoggerige Bakoven-area in Kampsbaai in Kaapstad. Die vakansiehuis...
Neighbourgood 1st Crescent bied lieflike oornagverblyf in 'n pragtige gastehuis in die hartjie van Kampsbaai in Kaa...
Kampsbaai See-uitsigwoonstel is net 900 m van die strand af in Bakoven en bied selfsorgverblyf aan tot 3 gaste. Daa...
15A on Hove is 'n ruim dubbelverdiepinghuis met selfsorggeriewe in Kampsbaai. Dié villa se berg- en see-uitsigte is...
Atlantique Villa Camps Bay bied luukse verblyf met asemrowende see-uitsigte, 'n groot swembad en eksklusiewe gasvry...
52 Victoria is 'n villa wat in 'n klein woonbuurt in Bakoven, aan die weskus van die Kaapse Skiereiland, suidwes va...