Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Kempton Park

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kempton Park bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 56 resensies.

Kemptonpark

AfriCaren Budget Stay

"There's nothing fascinating there except flight noise from the airport."

Kemptonpark

Friedman Stad Lodge

"Van die binnestad is vuil, besig - nie eintlik wat mens wil besoek nie. Van die voorstede is meer modern, skoon, maar ook niks verder as woonbuurte nie. Oornaggeriewe word gebruik vir besigheidsreise, of as oornaggeriewe voor (of na) 'n langer vlug vanaf die lughawe."

Kemptonpark

AfriCaren Budget Stay

"Kempton Park is a nice place. The place is very close to shopping centres, Taxify is reasonable. I loved the place so much."

Kemptonpark

AfriCaren Budget Stay

"Central area, excellent for travellers."

Rhodesfield, Kemptonpark

Premier Hotel O.R. Tambo

"Dit was vir ons net baie gerieflik. Naby die lughawe en hotel is in 'n rustige woonbuurt wat veilig voorgekom het."

Glen Marais, Kemptonpark

Ridgewood

"Glen Marais is vey near to OR Tambo airport, but unfortunately I do not see any other reason Glen Marais would be a tourist destination."

Kemptonpark

Airport Lodge OR Tambo Airport

"Naby aan lughawe en SBD van Johannesburg en Pretoria."

Pomona, Kemptonpark

OR Tambo Guest House

"Anwysings vanaf Great North sal wardeer word."

Van Riebeeck Park, Kemptonpark

African Rose Guest House

"Baie sentraal geleë, veilige woonbuurt, met toegang beheer."

Glen Marais, Kemptonpark

Journey's Inn Africa Airport Lodge

"Baie vliegtuig-lawaai oor area as gevolg van lughawe se aanloopbane."

Kemptonpark

Sunrock Guesthouse

"Gerieflik naby die lughawe."

Kemptonpark

Bit O' Bush Accommodation

"Kempton Park bied nie veel vir n toeris nie. Maar jy kan baie plekke besoek as jy n kar het en so 45 min kan ry."

Edleen, Kemptonpark

Big 5

"Rustige omgewing en baie sentraal."

Kemptonpark

Airport Lodge OR Tambo Airport

"Dis 'n baie mooi dorp, maar nie die gastehuis nie."

Glen Marais, Kemptonpark

Journey's Inn Africa Airport Lodge

"Lekker naby die Serengeti-gholfbaan en ons het baie veilig gevoel."

Glen Marais, Kemptonpark

Wildevy Corporate Guesthouse

"Baie rustige omgewing met al die nodige winkels, restaurante ens. in 'n maklik bekombare afstand."

Kemptonpark

Aroma Africa

"It was a nice stay overnight, reception was nice - they even gave visitors an extra 30min stay."

Rhodesfield, Kemptonpark

Airport Inn Bed & Breakfast and Emerald Guesthouse

"Om oor te slaap, ja; maar nie om vakansie te hou nie."

Aston Manor, Kemptonpark

Airport Modjadji Guest House

"Netjies plek en vriendelike mense."

Edleen, Kemptonpark

Big 5

"Stil area met alles wat jy mag nodig kry in die onmiddellike omgewing en naby genoeg aan alle groter winkels en hoofpaaie."

Glen Marais, Kemptonpark

Wildevy Corporate Guesthouse

"Dit is 'n stil en rustige omgewing. Baie gerieflik as jy naby die lughawe moet oornag."

Aston Manor, Kemptonpark

Airport Modjadji Guest House

"Naby lughawe en al die ander hoofroetes. Dit is omtrent al."

Aston Manor, Kemptonpark

Africa Footprints Airport Lodge

"Safe area with access to anything you could need for an enjoyable holiday."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 56
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem